‘n Bekende manier om te sê wat die kerk is, is om “K _ R _” op ‘n bord te skryf en dan te vra: “ Wat kort in die woord om “kerk” te spel?” Die antwoord is: “EK”. Vandaar die tema: “Hier is ék, Heer!”
In Engels werk dit ook goed. Jy skryf: “C H _ _ C H” op die bord en vra: “ We is die kerk?” En dan is die antwoord: “U R” (You are!)
Verseker is dit die Bybelse antwoord op die vraag: wie of wat is die kerk? Die kerk is mense. Ek en jy. Gelowige mense. Mense wat deur God geroep is in ‘n verhouding met Hom. (Vgl. maar die NGB, art. 27 en 28). Mense wat gehoorsaam reageer op die roepstem van die evangelie, die roepstem van die Koning van die kerk! Kerke moet dus gevorm word en hulle laat vorm deur die evangelie van ons Here Jesus Christus.
Dis hoe dit moet wees.......

nuusbrief_9_-_hier_is_ek_here__v3_.doc |