Dienswerk binne-in Wapadrant
SUNRISE ROAD NPO
TRAUMA SENTRUM @ GARSFONTEIN POLISIESTASIE
SunRise Trauma Sentrum benodig vrywilligers, om Maandag - Vrydag smiddae te kom help, al kan jy net die telefoon antwoord! Skofte duur slegs 2 ure. Kontak Collette Nienaber by 079 392 1100 vir meer inligting.
SUNRISE NASKOOL – HELPERS VIR DONDERDAE ASB!
Wapadrant Gemeente se SunRise Naskool wat op die kerk se terrein funksioneer benodig vrywilligers Maandag - Vrydag middae van 13:30 - 17:00 om te help met die Naskoolkindertjies se versorging en huiswerk. Indien jy kan help, kontak asb Anlia du Plessis by uitreik@gkwapadrant.co.za / 012 991 4907.

HOSPITAALBEDIENING: CHRISANTé
- Laat weet asb. die Kerkkantoor (012 991 1395 / kantoor@gkwapadrant.co.za) indien jy gehospitaliseer gaan word. Die vrywilligers van die Hospitaalbedieningsgroep en ‘n predikant wil jou graag ondersteun en besoek. Hospitale stel nie kerkkantore of predikante in kennis nie.
- Navrae in verband met Chrisanté kan gerig word aan Véra Tollig by 082 6446 741 / 012 997 2678 / tollig@woodlandsnet.co.za
DIENSWERKGELEENTHEDE
Kontak die Kerkkantoor by
012 991 4907 / uitreik@gkwapadrant.co.za
012 991 1395 / kantoor@gkwapadrant.co.za
012 991 5623 / admin@gkwapadrant.co.za
vir enige navrae!