Elkeen saam op God se pad

1. Timoteus 2:1: "Ek dring daarop aan dat daar in die eerste plek met smeking, voorbidding en danksegging gebid moet word vir alle mense."
2. Korinthiërs 1:11:"Daartoe werk julle mee deur vir ons te bid. So sal die gebede van baie 'n seën van God vir ons bring, en dan sal baie Hom vir ons dank."

Waarvoor bid ons as Wapadrant?
HERLEWING: Om die volheid van God in ons lewe te beleef
VERVULLING: Om getrou die opdrag om dissipels te maak uit te leef

Vir meer geleentheid om saam met ander te bid of dat ander saam met jou bid:
1. Ons gebedsgroep kom elke Sondag van 9:45 tot 10:25 bymekaar in die gebedskamer.
2. Stuur 'n e-pos aan: bidsaammetmy@gkwapadrant.co.za

20120607_gebedsbrief_wpr.pdf |