
![]() Vandag se kinders is almal kop in een mus, en hulle het 'n plan om hulle ouers teen die mure uit te dryf. Gelukkig is ouers uitgeslape genoeg om dit te besef... en te weet waar om te gaan kers opsteek vir goeie raad wat regtig werk. 'n Nuwe kind teen Vrydag bied 'n vyfdagaksieplan vir ouers om eiesinnige kinders vinnig reg te ruk. Kevin Leman wys op sy kenmerkende gesondeverstand- manier hoekom kinders doen wat hulle doen – en hoe ouers daarop kan reageer. Met sy humor en bemoediging bied doktor Leman praktiese, uitvoerbare strategiee wat resultate waarborg binne slegs vyf dae. 'n Nuwe kind teen Vrydag het die ant-woorde waarna baie ouers smag.
1 Comment
Anele Prinsloo
2/13/2014 07:54:38 am
waar kan ek hierdie boek koop?
Reply
Leave a Reply. |
Kategorieë
All
|