Wapadrant
  • Wapadrant Tuisblad
    • Oor Ons >
      • Predikante
      • Personeel
      • Fasiliteite
    • Kaart / Map
    • Kontak Ons
    • Opname
  • Kennisgewingbord
    • Wapadrant e-Nuus
    • Nuutste aankondigings
    • Maand-Krant
    • Geselsbrief Nuusbriewe
    • El-Pida Nuusbrief
    • GKSA - Brokkies Nuus & Publikasies
    • FOTO ALBUMS
  • Preke
    • Inry Erediens
    • Paasfees Musiek
    • Covideo inspirasie
  • Bedieninge
    • Toerusting / Opleiding >
      • Geestelike Paaie
      • Geloofstoerusting
      • Lewenstoerusting
      • Dissipelskap Toerusting
      • Genadegawes
      • Besprekings / Forums / Blogs
    • Eredienste
    • Gebedsbediening >
      • Gebedsversoeke en verhale van hoop en dankbaarheid
    • Jeug- en Gesinsbediening >
      • Huisgodsdiens
      • Hulpmiddels tydens Covid 19
    • Digitale Bediening
    • Kleingroepe >
      • Kleingroepboekies om af te laai
    • Pastorale Sentrum Wapadrant
    • Uitreik >
      • SUNRISE ROAD NPO
      • BURUNDI MISSION
      • MISSIO DEI SA
      • TOPIA NPO
      • ANDER UITREIKE
    • Werksplek Bediening (#PreachAtWork)
  • Meer
    • Wapadrant en Corona
    • Ander Web Skakels
    • Diensgroep- en Gemeente Aktiwiteite
    • Dienswerk
    • Finansiele Sake
    • Hulpbronne (Geestelike Groei) >
      • Bybelstudies
      • Preekreekse
      • Video's
    • Kalender
    • Kerkraad Sake >
      • Openbare Getuienis
      • Kerkraad verklarings >
        • Gespreksforum gehou - 09Apr2016 - Oor die vrou in die ampte (Klank opnames)
        • Gespreksforum 2 - Gehou op 26Mrt2017 (Eenheid en Verskeidenheid)
        • Gespreksforum 3 - Gehou op 24Mrt2018 (Toekoms van GKSA)
    • Kleingroepinisiatiewe
    • Verjaarsdae
    • Poste Beskikbaar
    • Poste Gesoek

HUIS EBENHAESER
Kleingroep G022 is betrokke by Huis Ebenhaeser in Daspoort. Enige kleingroep/lidmate wat betrokke wil raak, kontak Wapadrant Kerkkantoor by 012 991 1395.
KLEINGROEP G015
Kleingroep G015 ondersteun Alet Stroebel van Danville wat daagliks aan ongeveer 100 mense in Danville kos voorsien.  Die kleingroep verskaf op ‘n weeklikse basis bestanddele vir Dinsdae se ete en aan die einde van die jaar voorsien ons ongeveer 100 kospakkies aan die gesinne vir ‘n volledige Kersmaal.
 
Elke jaar Desember reël Alet ook ‘n Kersfunksie en deur middel van skenkings kan sy ook aan elke gesin ‘n kospakkie uitdeel met genoeg voedsel vir ongeveer ‘n maand.
 
Ons kan nie genoeg dankie sê aan ons Hemelse Vader vir Sy groot genade nie en ook aan al die lidmate van Wapadrant wat elke jaar so getrou ons projek ondersteun.
 
Indien jy graag op een of ander wyse betrokke wil raak by ons projek is jy welkom om Winnie Stoppel by 082 4684 076 te skakel.

Botswana Sending
Kontak vir Cor Meindertsma by 082 551 6183 / 012 991 2719
www.botswanasending.co.za