Wapadrant
  • Wapadrant Tuisblad
    • Oor Ons >
      • Predikante
      • Personeel
      • Fasiliteite
    • Kaart / Map
    • Kontak Ons
    • Opname
  • Kennisgewingbord
    • Wapadrant e-Nuus
    • Nuutste aankondigings
    • Maand-Krant
    • Geselsbrief Nuusbriewe
    • El-Pida Nuusbrief
    • GKSA - Brokkies Nuus & Publikasies
    • FOTO ALBUMS
  • Preke
    • Inry Erediens
    • Paasfees Musiek
    • Covideo inspirasie
  • Bedieninge
    • Toerusting / Opleiding >
      • Geestelike Paaie
      • Geloofstoerusting
      • Lewenstoerusting
      • Dissipelskap Toerusting
      • Genadegawes
      • Besprekings / Forums / Blogs
    • Eredienste
    • Gebedsbediening >
      • Gebedsversoeke en verhale van hoop en dankbaarheid
    • Jeug- en Gesinsbediening >
      • Huisgodsdiens
      • Hulpmiddels tydens Covid 19
    • Digitale Bediening
    • Kleingroepe >
      • Kleingroepboekies om af te laai
    • Pastorale Sentrum Wapadrant
    • Uitreik >
      • SUNRISE ROAD NPO
      • BURUNDI MISSION
      • MISSIO DEI SA
      • TOPIA NPO
      • ANDER UITREIKE
    • Werksplek Bediening (#PreachAtWork)
  • Meer
    • Wapadrant en Corona
    • Ander Web Skakels
    • Diensgroep- en Gemeente Aktiwiteite
    • Dienswerk
    • Finansiele Sake
    • Hulpbronne (Geestelike Groei) >
      • Bybelstudies
      • Preekreekse
      • Video's
    • Kalender
    • Kerkraad Sake >
      • Openbare Getuienis
      • Kerkraad verklarings >
        • Gespreksforum gehou - 09Apr2016 - Oor die vrou in die ampte (Klank opnames)
        • Gespreksforum 2 - Gehou op 26Mrt2017 (Eenheid en Verskeidenheid)
        • Gespreksforum 3 - Gehou op 24Mrt2018 (Toekoms van GKSA)
    • Kleingroepinisiatiewe
    • Verjaarsdae
    • Poste Beskikbaar
    • Poste Gesoek

Uitreik Oudio:  KRUIK - Onderhoud met Sloet (Petrus) Grové op RSG - Missio Dei Foundation (Plaasbediening te Ficksburg)

10/8/2014

1 Comment

 
1 Comment
Sophie van Vuuren
5/10/2014 06:27:37 am

Ek is afgetree van 20 jaar werk admin by 'n groot firma., en kry dus 'n maandelikse pensioen.
Ek het nadat ek ophou werk het, 'n kleuterskool begin in 'n plattelandse dorpie, waaar vir bruinmense nie 'n kleuterskool was nie. Daar het ek 6 jaar lank gewerk, en hulp gekry van baie mense in die dorp, soos speelgoed, papier ens van 'n plaaslike drukker, selfs hoendersous vir sop van 'n besigheid wat wegneemetes verskaf. Vriende het speelgoed voorsien en bv ook pottebakkersklei, en ook plaasklei van goeie gehalte vir die kinders om mee te speel.
Toe het mense van 'n wildplaas wat buitelandse toeriste kry, van 'my skooltjie, speelgroep" gehoor, en ons begin ondersteun deur: kamers by Munisipaliteit se Gemeenskapsaal te verf in vrollike kleure, sokkerballe jaarliks te skenk, plastiekballe (strandballe) te skenk, en so het skooltjie uitgebrie. Meer kinders het die skool bygewoon, en die nabygelee Intermidiere skool het gese: die kinders wat van genoemde voorskoolse fasiliteit kom, tjank nie wanner hulle gr ! begin nie!
Buitelandse toeriste wat ons besoek het, het skryfbehoeftes, kinderboeke, klere vir kinders, legkaarte gestuur, per pos! Ons moes slegs 'n hanteringsfooi aan die Poskantoor betaal.
Ek het aansoek gedoen vir subsidie vir voedingskema en daar is toe 'n opgeleide onderwyseres aangestel onder toesig van die nabygelee Intermediere skool, maar haar salaris het gekom van "The Flemish Project". Dit is geld wat die Vlaamse regering beskikbaar het vir voorskoolse onderrig in plattelandse gebied
, en ook vir musiekondrrig in plattelandse gebied.
Ek het van die skooltjie weggegaan, toe daar 58 kinders was,met 2 assistente en die opgeleide onderwyseres vir 6 jariges, met die wete dat die voortgaan met 100 kinders.
Daarna het ek begin werk by bejaarde mene wat hulp nodig het na 'n operasie.

Ek stel baie belang in die MD Foundation, en volg die webblad met belangstelling.

Reply



Leave a Reply.

    Skrywer

    Ds Sloet (Petrus) Grové - KRUIK NPO - Sendeling

    Argiewe

    November 2017
    February 2017
    August 2016
    April 2016
    February 2015
    November 2014
    September 2014
    August 2014