Luister Preek | Laai Preek af |
Beloftes of ondernemings tussen mense (ouers teenoor kinders en andersom, , huwelike, hofsake, lojaliteit tussen vriende, vennote)
Beloftes en ondernemings teenoor God
Dalk in tye van nood, beproewing, siekte, swak finansies, spanning in jou gesin.
Dat jy met die Here onderhandel: Here as u dit of dat, sal ek dit of dat doen