Luister Preek

15-09-06_10_gebooie_1_-_verhouding_met_god.docx |
OK, waar in die Bybel kry ons die 10 Gebooie?
Eksodus 20!
Die volk het kamp opgeslaan by die berg Sinai en Moses is teen die berg op om na die Here te luister. Die Here gee vir Moses die 10 gebooie om vir die volk te gee. Nou, die hoërgraad vraag: Wat was die Here se eerste woorde aan Moses, die begin van sy gesprek?