SONDAG 7 JANUARIE 2018 (DOOP)
TEKSGEDEELTE: Matteus 4:23-25
TEMA: LEER, VERKONDIG EN WYS
Inleiding
Verlede Sondag het ons ‘n paar oomblikke stilgestaan by Johannes die Doper se oproep: “Bekeer julle, want die koninkryk van die hemel het naby gekom!”
Ons het ook raakgesien dat bekering gaan oor baie meer as bloot maar net sê dat jou lewe omgedraai het: bekering moet uitloop in goeie vrugte – wat vir die Here bruikbaar is in sy koninkryk.

leer_verkondig_en_wys_mat4v23-25__070118.docx |