
aan_die_voete_van_jesus_7augustus2016_lukas_10v38-42.docx |
TEMA: AAN DIE VOETE VAN JESUS
Ons lees vanoggend die bekende gedeelte in Lukas 10, waar vertel word van Marta en Maria wat vir Jesus in die huis ontvang en wat daar gebeur:
Lees Lukas 10:38-42 (1983 Afrikaanse Vertaling)