TEMA: ALLES IS GOD S’N
Inleiding
In wie se huis het jy laasnag geslaap?
Uit wie se bed het jy vanoggend opgestaan?
Wie se klere het jy aan?
Wie se ontbyt het jy geëet?
Met wie se kar het jy hiernatoe gekom vanoggend?
Party sal sê:
In die bank se huis, want ek betaal hom nog af.
Uit my pa se bed, want hy het dit gekoop.
My eie klere, want ek het dit met my spaargeld gekoop.
My ma se ontbyt, want sy het dit gekoop.
Die werk se kar, want hulle gee vir my ‘n kar om mee te ry...

alles_is_god_sn_psalm24__290718.docx |