
APPEL OF NAARTJIE?
- God bring bymekaar, mense dring daarop aan om dele uitmekaar te haal
- Blom: analiseer en dissekteer à maak dood; geniet en ruik à bring lewe
- Appel word heel geëet ó Naartjie word uitmekaar gehaal, in stukke gebreek en die vel word weggegooi
Die vrug van die Gees, daarteenoor, is liefde, vreugde, vrede, geduld, vriendelikheid, goedhartigheid, getrouheid, 23 nederigheid en selfbeheersing.
Appel of Naartjie?
Kan dit geskei word?
‘Checklist’ van wat ek moet doen?
Meer soos strandbal à deel dit nie in stukke nie, blaas geheel op
Gunsteling dier:
1. Maak dood en bestudeer?
2. Gaan kyk in natuur en beleef?
BESPREEK:
1. Hoe lyk ’n appel geloof?
2. Hoe lees ek die Bybel soos ’n appel?
3. Hoe is ek kerk soos ’n appel?