Wapadrant
  • Wapadrant Tuisblad
    • Oor Ons >
      • Predikante
      • Personeel
      • Fasiliteite
    • Kaart / Map
    • Kontak Ons
    • Opname
  • Kennisgewingbord
    • Openbare Getuienis
    • Wapadrant Nuus
    • Nuutste aankondigings
    • Inry Erediens
    • Maand-Krant
    • GPS 2020
    • Geselsbrief Nuusbriewe
    • El-Pida Nuusbrief
    • GKSA - Brokkies Nuus & Publikasies
    • FOTO ALBUMS
  • Preke
    • Paasfees Musiek
    • Covideo inspirasie
  • Bedieninge
    • Toerusting / Opleiding >
      • Geestelike Paaie
      • Geloofstoerusting
      • Lewenstoerusting
      • Dissipelskap Toerusting
      • Genadegawes
      • Besprekings / Forums / Blogs
    • Eredienste
    • Gebedsbediening >
      • Gebedsversoeke en verhale van hoop en dankbaarheid
    • Jeug- en Gesinsbediening >
      • Huisgodsdiens
      • Hulpmiddels tydens Covid 19
    • Digitale Bediening
    • Kleingroepe >
      • Kleingroepboekies om af te laai
    • Pastorale Sentrum Wapadrant
    • Uitreik >
      • SUNRISE ROAD NPO >
        • Sunrise: Naskool en Leerder Ondersteuning
        • Sunrise: SAPS Trauma Sentrum
      • BURUNDI MISSION
      • MISSIO DEI SA
      • TOPIA NPO
      • ANDER
    • Werksplek Bediening (#PreachAtWork)
  • Meer
    • Wapadrant en Corona
    • Ander Web Skakels
    • Diensgroep- en Gemeente Aktiwiteite
    • Dienswerk
    • Finansiele Sake
    • Hulpbronne (Geestelike Groei) >
      • Bybelstudies
      • Preekreekse
      • Video's
    • Kalender
    • Kerkraad Sake >
      • Kerkraad verklarings >
        • Gespreksforum gehou - 09Apr2016 - Oor die vrou in die ampte (Klank opnames)
        • Gespreksforum 2 - Gehou op 26Mrt2017 (Eenheid en Verskeidenheid)
        • Gespreksforum 3 - Gehou op 24Mrt2018 (Toekoms van GKSA)
    • Kleingroepinisiatiewe
    • Verjaarsdae
    • Poste Beskikbaar
    • Poste Gesoek

12 April 2013 Roeline Janse van Rensburg begrafnis        - diens gelei deur Dr Peet Vermeulen

12/4/2013

 
begrafnis_roelien_janse_van_rensburg_1_kor_9-24.docx
File Size: 19 kb
File Type: docx
Download File

20130412_begrafnis.mp3
File Size: 8140 kb
File Type: mp3
Download File

Kor 9:24-27                                   
 Begrafnis: Roelien Janse van Rensburg

Wanneer ek aan Roelien dink – sien ek iemand wat doelgerig leef.  Of sy besig was om te werk, te speel – doelgerigtheid was haar middelnaam. 
Picture


1 

 As ouderling was sy sameroeper van die OLV (Onderlinge liefde en verhoudings) werkgroep.  Sy het nie net die diensgroep gelei, gestimuleer en aangespoor nie, sy het dit geleef! Sy het dit gemoduleer.   As ek Roelien sien, sien ek OLV.   Die liefde en verhouding was met God, medemens, natuur.  Sy was altyd besig om te dien, te bedien met die liefde wat die Here in haar hart gegee het.  Dit was haar passie, haar doel, haar vreugde, haar opwinding.
Preek:

Om jou vrou of ma, jou kind of suster op so ‘n jong ouderdom te verloor is ‘n verbysterende ervaring.  Daar is soveel waarom en hoekom vrae wat ‘n mens sou kon vra…  Maar as ons daarop sou fokus (hoor ek Roelien sê:

“Julle, ek dink ons is nou so ‘n bietjie van die spoor af” 

Julle  gaan ontspoor en doel/ fokus verloor.

Kom ons lees uit die Woord van die Here 1 Kor 9:24-27

God verwag van jou om doelgerig te leef.

Paulus beskryf die doel van sy lewe in v 19: “om soveel mense as moontlik vir Christus te wen.

Hy gebruik die beeld van ‘n atleet/bokser om ‘n boodskap aan ons oor te dra

Daar was twee spele geleenthede in Griekeland naamlik die Olympiese en die Istmiese spele.
Die Istmiese spele is in die stad Korinte aangebied
Die gemeentelede bekend met die spele en atlete wat daaglik in en om die stad geoefen het.

‘n Atleet wat aan die spele wou deelneem moes doelgerig, planmatig oefen.
Paulus skryf: Hy oefen sy liggaam om dit onder beheer te bring.
Meeste mense is slaaf van sy liggaam. 

Jy eet wanneer jou liggaam honger voel
Drink wanneer jy dors voel
Rus wanneer jy moeg voel

Maar ‘n atleet wat wil deelneem moet doelgerig sy liggaam oefen.

Hy moet seker dinge doen en ander nie
Sekere gesonde kosse eet en die ongesonde kosse uitsny
Hy drink net wat goed is vir sy liggaam en wat nie goed is nie word vermy
Hy staan vroeg op om te oefen wanneer die liggaam nog wil slaap
en slaap vroeg wanneer ander mense nog wil op wees…

Alles om sy doel te bereik!

So moet jy gelowige doelgerig leef!
Daar moet sin in jou lewe en optrede wees.
Dit behels dat jy daarop fokus om sekere dinge planmatig te doen
en ander uit jou lewe uit te sny…

Jou lewe kry sin, wanneer die strorie van jou lewe
met die van Jesus Christus kruis.

Wat vra Jesus?

Geloof…  “Glo in God, glo ook in My” (Johannes 14:1)

Vir die wat in Jesus glo berei hy plek voor in die lewe na die dood…

Wat is dit waarin jy jou moet oefen?

Liefde – vir God en jou naaste (Mat 22:37).  Dit gaan oor ‘n persoonlike verhouding waarin jy die Here Jesus nie net ken nie, maar in ‘n verhouding met Hom leef.

Waarom moet jy doelgerig leef?

Dit gaan oor die eer van God.  Deur Hom te gehoorsaam verheerlik jy God, dien jy Hom, maak jy hom Koning van jou lewe. 

As jy ‘n voorbeeld van doelgerigheid wil sien,
kyk na Jesus

Jesus het voluit doelgerig geleef.
Nooit was Hy van sy doel onseker nie.
Nie eers tydens s worseling in Getsemane of in sy doodstryd aan die kruis



Niks het Hom laat spoor verloor nie
Die wil van Sy hemelse Vader het voorop gestaan
In alles was Hy  gehoorsaam gewees.

Hy het doelgerig die prys vir jou sondeskuld betaal en jou van jou sondelas bevry
Daardeur het Hy die verhouding tussen jou en God hersel
                              sodat jy doelgerig kan leef.

Hy het doelgerig aan jou sy Gees gegee waardeur Hy in jou woon.
Deur die Gees deel jy in die krag van God.
‘n Krag baie sterker as die dood

Sy kruisdood verander die karaker van die dood.

Die dood is nou nie meer die Joker kaart wat die lewenspel beëindig nie
of die fluitjie wat blaas en sê Halt! alles is verby nie.

Die dood is nou net ‘n deurgang na die ewige lewe.
Jy gaan na die hooftoneel van die lewe.

En dit is waar  - vir elkeen wat in Jesus Chrisus glo
Roelien het geglo
Dit is juis haar geloofsoortuiging wat haar so doelgerig OLV (Onderlinge liefde en verhoudings) laat leef het

En jy, glo jy

Dit maak saak of jy glo?
Dit is bepalend vir jou eindbestemming…

Kyk na jou lewe
               Leef jy doelgerig vir God?
               Dien en bedien jy die mens om jou met die liefde wat die Here jou gegee het?


SLOT

Ek lees in Heb 12 van ‘n skare geloofsgetuies rondom die atleliekbaan.  Hulle is daar op die paviljoene om vir ons wat nog in hierdie lewe leef aan te moedig om doelgerig volgens die wil van God te leef.  As jy mooi kyk, sien jy Roelien daar tussen hulle. 

Daar is een wat julle pyn verstaan.  Ons hemelse Vader.  Hy het sy Seun aan die dood afgestaan sodat ek en jy kan leef

Amen


Comments are closed.
    Picture

    Preke op Video en Klankbaan hier beskikbaar. Of laai dit af op jou rekenaar / selfoon om later te gebruik.
    ​
    Indien jy waarde kry uit hierdie preke en geroepe voel om ‘n finansiële bydrae te maak....(Volg hierdie skakel of gebruik die SnapScan funksie hier onder)
    Picture

    RSS Feed

    Tydperk

    January 2021
    December 2020
    November 2020
    October 2020
    September 2020
    August 2020
    July 2020
    June 2020
    May 2020
    April 2020
    March 2020
    February 2020
    January 2020
    December 2019
    November 2019
    October 2019
    September 2019
    August 2019
    July 2019
    June 2019
    May 2019
    April 2019
    March 2019
    February 2019
    January 2019
    December 2018
    November 2018
    October 2018
    September 2018
    August 2018
    July 2018
    June 2018
    May 2018
    April 2018
    March 2018
    February 2018
    January 2018
    December 2017
    November 2017
    October 2017
    September 2017
    August 2017
    July 2017
    June 2017
    May 2017
    April 2017
    March 2017
    February 2017
    January 2017
    December 2016
    November 2016
    October 2016
    September 2016
    August 2016
    July 2016
    June 2016
    May 2016
    April 2016
    March 2016
    February 2016
    January 2016
    December 2015
    November 2015
    October 2015
    September 2015
    August 2015
    July 2015
    June 2015
    May 2015
    April 2015
    March 2015
    February 2015
    January 2015
    December 2014
    November 2014
    October 2014
    September 2014
    August 2014
    July 2014
    June 2014
    May 2014
    April 2014
    March 2014
    February 2014
    January 2014
    December 2013
    November 2013
    October 2013
    September 2013
    August 2013
    July 2013
    June 2013
    May 2013
    April 2013
    March 2013
    February 2013
    January 2013
    December 2012
    November 2012
    October 2012
    September 2012
    August 2012
    July 2012
    June 2012
    May 2012
    April 2012
    March 2012
    February 2012
    January 2012
    December 2011
    November 2011
    October 2011
    August 2011
    July 2011

    Onderwerpe

    All
    Afgodery
    Afguns
    Afstand
    Bekommernis
    Belofte
    Blydskap
    Christus
    Deurkruis
    Dissipels
    Dissipelskap
    Doop
    Einde
    Erfenis
    Feeskos
    Gebed
    Geloof
    Genade
    Gesag
    Geskenke
    God
    God Se Stem
    Groeiefases
    Groot
    Hel
    Hemelvaart
    Jaco Kruger
    Jerusalem
    Jesus
    Jesus; Ly Vir Ons
    JOH 20:1-18
    Jubelsondag
    Jy Is Vry
    Kan Jy?
    Kerk
    Kersfees
    Kind
    Koringkorrel
    Krisis
    Labels
    Lag
    Lewenstaak
    Liefde
    Maria
    Ma-wees
    Moedersdag
    Moederskap
    Moeg
    Naam
    Onwelvoeglik
    Paasfees
    Palm
    Palmsondag
    Palm Sondag
    Peet Vermeulen
    Petrus Grove
    Pinkstersondag
    Prof Amie Van Wyk
    Reënboog
    Regte
    Restourasie
    Saad
    Sabbatsbrood
    Selfsug
    Seniors
    Sien Is Glo
    Simson
    Skoongewas
    Skuldbelydenis
    Sloet
    Sorg
    Spaar
    Sterf
    Sterk
    Sterk Bene
    Straatkafee
    Swak Bene
    Tafelmaniere
    Te Besig
    Te Laat
    Tempel
    Thinking Out Loud!
    Tuin Van Eden
    Verdienste
    Verheerlik God
    Verhoudings
    Verkiesing
    Verslawing
    Versoeking
    Vlees
    Vrou
    Vrugte Van Die Gees
    Vry
    Wandel
    W.A.T.
    Wat Drink Jy?
    Water
    Werd
    Werk
    Wetenskap
    Wilhelm
    Wilhelm Se Blog
    Winter
    Woede
    Woord


Photos used under Creative Commons from Neil Armstrong2, vancouverfilmschool, Evan Courtney, Ken Wilcox., hjjanisch, Parker Michael Knight, woodleywonderworks, Ari Helminen, Dougtone, radiant guy, yoga - photowork, Trilok Rangan, xmatt, Iza & Audrey Love !, Beverly & Pack, damo1977, Spencers Brook Farm, The ReflexMan, jamtea, Ryan Vaarsi, Vampire Bear, dpape, Justin A. Wilcox, marfis75, Niklas Hellerstedt, SHAREconference, Lori_NY, Allie_Caulfield, Andrew Michaels, onnola, GViciano, allspice1, tiltti, Parker Michael Knight, Pablodda, dededanabby, Capture Queen ™