Wapadrant
  • Wapadrant Tuisblad
    • Oor Ons >
      • Predikante
      • Personeel
      • Fasiliteite
    • Kaart / Map
    • Kontak Ons
    • Opname
  • Kennisgewingbord
    • Wapadrant e-Nuus
    • Nuutste aankondigings
    • Maand-Krant
    • Geselsbrief Nuusbriewe
    • El-Pida Nuusbrief
    • GKSA - Brokkies Nuus & Publikasies
    • FOTO ALBUMS
  • Preke
    • Inry Erediens
    • Paasfees Musiek
    • Covideo inspirasie
  • Bedieninge
    • Toerusting / Opleiding >
      • Geestelike Paaie
      • Geloofstoerusting
      • Lewenstoerusting
      • Dissipelskap Toerusting
      • Genadegawes
      • Besprekings / Forums / Blogs
    • Eredienste
    • Gebedsbediening >
      • Gebedsversoeke en verhale van hoop en dankbaarheid
    • Jeug- en Gesinsbediening >
      • Huisgodsdiens
      • Hulpmiddels tydens Covid 19
    • Digitale Bediening
    • Kleingroepe >
      • Kleingroepboekies om af te laai
    • Pastorale Sentrum Wapadrant
    • Uitreik >
      • SUNRISE ROAD NPO
      • BURUNDI MISSION
      • MISSIO DEI SA
      • TOPIA NPO
      • ANDER UITREIKE
    • Werksplek Bediening (#PreachAtWork)
  • Meer
    • Wapadrant en Corona
    • Ander Web Skakels
    • Diensgroep- en Gemeente Aktiwiteite
    • Dienswerk
    • Finansiele Sake
    • Hulpbronne (Geestelike Groei) >
      • Bybelstudies
      • Preekreekse
      • Video's
    • Kalender
    • Kerkraad Sake >
      • Openbare Getuienis
      • Kerkraad verklarings >
        • Gespreksforum gehou - 09Apr2016 - Oor die vrou in die ampte (Klank opnames)
        • Gespreksforum 2 - Gehou op 26Mrt2017 (Eenheid en Verskeidenheid)
        • Gespreksforum 3 - Gehou op 24Mrt2018 (Toekoms van GKSA)
    • Kleingroepinisiatiewe
    • Verjaarsdae
    • Poste Beskikbaar
    • Poste Gesoek

Eet en gaan in vrede! - Wilhelm Leuschner

28/1/2018

0 Comments

 
Luister die preek
Laai klankbaan af (mp3)
Download
0 Comments

Jesus eet by jou - Wilhelm Leuschner

28/1/2018

0 Comments

 
Luister die preek
Laai klankbaan af (mp3)
Download
Kyk die preek
TEMA: JESUS EET SAAM MET JOU
 
Wel, wat doen mens as jy ’n dissipel van Jesus is‽ Sekerlik baie dinge, maar een van die belangrikste dinge om te doen is om ander van Jesus te vertel. Want sien, as Jesus jou lewe oorneem en verander, kan jy nie anders as om dit te wys en te vertel nie. Dis soos ’n kind met ’n nuwe speelding; of ’n tiener wat verlief is; of ’n man met ’n nuwe kar; of ’n ouma met ’n nuwe kleinkind – jy kan nie anders as om te vertel nie. En sekerlik die beste plek om vir ander te vertel is rondom die etenstafel. Hoor bietjie hoe dit in Matteus se lewe gebeur, soos hy dit self vertel:
18-01-28_mat_9_-_roeping_van_matteus.docx
File Size: 26 kb
File Type: docx
Download File

0 Comments

Sê en vertel SAAM - Wilhelm Leuschner

21/1/2018

0 Comments

 
Luister die preek
Laai klankbaan af (mp3)
Download
0 Comments

Wees SAAM sout, net nie te veel nie - Wilhelm Leuschner

21/1/2018

0 Comments

 
Luister die preek
Laai klankbaan af (mp3)
Download
Kyk die preek
TEMA: WEES SOUT, AL IS DIT ONSUIWER!
 
So aan die begin van die jaar wil ek graag iets eenvoudigs met julle deel, iets baie bekends, maar wat tog dalk ’n kinkel in het.
 
Matteus 5:13 (NLV)
“Julle is die sout wat die aarde ’n beter plek moet maak. Maar as die sout verslaan het, kry jy dit op geen manier weer sout nie. Dit is totaal onbruikbaar. Al waarvoor dit goed is, is om buite op die straat uitgegooi en deur die mense platgetrap te word.
18-01-21_matteus_5_-_sout_van_die_aarde.docx
File Size: 27 kb
File Type: docx
Download File

0 Comments

Geseënd - Rassie Smit

15/1/2018

0 Comments

 
Luister die Preek
Laai klankbaan af (mp3)
Download
Kyk die Preek
0 Comments

7 Januarie - Rassie Smit

7/1/2018

0 Comments

 
Luister die preek
Laai klankbaan af (mp3)
Download
Kyk die Preek
GEREFORMEERDE KERK WAPADRANT
SONDAG 7 JANUARIE 2018 (DOOP)
 
TEKSGEDEELTE: Matteus 4:23-25
TEMA: LEER, VERKONDIG EN WYS
 
Inleiding
Verlede Sondag het ons ‘n paar oomblikke stilgestaan by Johannes die Doper se oproep: “Bekeer julle, want die koninkryk van die hemel het naby gekom!”
Ons het ook raakgesien dat bekering gaan oor baie meer as bloot maar net sê dat jou lewe omgedraai het: bekering moet uitloop in goeie vrugte – wat vir die Here bruikbaar is in sy koninkryk.
leer_verkondig_en_wys_mat4v23-25__070118.docx
File Size: 171 kb
File Type: docx
Download File

0 Comments

31 Desember - Rassie Smit

7/1/2018

0 Comments

 
Luister die preek
Laai klankbaan af (mp3)
Download
GEREFORMEERDE KERK WAPADRANT
SONDAG 31 DESEMBER 2017 (NUWEJAAR)
 
TEKSGEDEELTE: MATTEUS 3:1-12
TEMA: SLANGE? BEKERING EN GOEIE WERKE
 
  1. Inleiding
Dis al amper weer daardie tyd van die jaar. Terwyl ons nog so ‘n bietjie probeer om net te rus en ons gedagtes los te maak van 2017 wat verby is en 2018 wat vir ons lê en wag, kan ons nie help om maar af en toe daaraan te dink nie. Die meeste van ons het al geleer dat goeie, vroegtydige beplanning die basis is van ‘n suksesvolle jaar.
 
Ons dagboeke vir 2018 het al klaar heelwat inskrywings. Dit beloof om net so ‘n vol en besige jaar te wees as die een wat nou op sy rug lê... en dit is onafwendbaar dat ‘n mens jouself afvra: waarvoor beplan ek in 2018?
slange_bekering_en_goeie_werke__mat3v1-12__311217.docx
File Size: 80 kb
File Type: docx
Download File

0 Comments
    Picture

    Preke op Video en Klankbaan hier beskikbaar. Of laai dit af op jou rekenaar / selfoon om later te gebruik.
    ​
    Indien jy waarde kry uit hierdie preke en geroepe voel om ‘n finansiële bydrae te maak....(Volg hierdie skakel of gebruik die SnapScan funksie hier onder)
    Picture

    RSS Feed

    Tydperk

    February 2021
    January 2021
    December 2020
    November 2020
    October 2020
    September 2020
    August 2020
    July 2020
    June 2020
    May 2020
    April 2020
    March 2020
    February 2020
    January 2020
    December 2019
    November 2019
    October 2019
    September 2019
    August 2019
    July 2019
    June 2019
    May 2019
    April 2019
    March 2019
    February 2019
    January 2019
    December 2018
    November 2018
    October 2018
    September 2018
    August 2018
    July 2018
    June 2018
    May 2018
    April 2018
    March 2018
    February 2018
    January 2018
    December 2017
    November 2017
    October 2017
    September 2017
    August 2017
    July 2017
    June 2017
    May 2017
    April 2017
    March 2017
    February 2017
    January 2017
    December 2016
    November 2016
    October 2016
    September 2016
    August 2016
    July 2016
    June 2016
    May 2016
    April 2016
    March 2016
    February 2016
    January 2016
    December 2015
    November 2015
    October 2015
    September 2015
    August 2015
    July 2015
    June 2015
    May 2015
    April 2015
    March 2015
    February 2015
    January 2015
    December 2014
    November 2014
    October 2014
    September 2014
    August 2014
    July 2014
    June 2014
    May 2014
    April 2014
    March 2014
    February 2014
    January 2014
    December 2013
    November 2013
    October 2013
    September 2013
    August 2013
    July 2013
    June 2013
    May 2013
    April 2013
    March 2013
    February 2013
    January 2013
    December 2012
    November 2012
    October 2012
    September 2012
    August 2012
    July 2012
    June 2012
    May 2012
    April 2012
    March 2012
    February 2012
    January 2012
    December 2011
    November 2011
    October 2011
    August 2011
    July 2011

    Onderwerpe

    All
    Afgodery
    Afguns
    Afstand
    Bekommernis
    Belofte
    Blydskap
    Christus
    Deurkruis
    Dissipels
    Dissipelskap
    Doop
    Einde
    Erfenis
    Feeskos
    Gebed
    Geloof
    Genade
    Gesag
    Geskenke
    God
    God Se Stem
    Groeiefases
    Groot
    Hel
    Hemelvaart
    Jaco Kruger
    Jerusalem
    Jesus
    Jesus; Ly Vir Ons
    JOH 20:1-18
    Jubelsondag
    Jy Is Vry
    Kan Jy?
    Kerk
    Kersfees
    Kind
    Koringkorrel
    Krisis
    Labels
    Lag
    Lewenstaak
    Liefde
    Maria
    Ma-wees
    Moedersdag
    Moederskap
    Moeg
    Naam
    Onwelvoeglik
    Paasfees
    Palm
    Palmsondag
    Palm Sondag
    Peet Vermeulen
    Petrus Grove
    Pinkstersondag
    Prof Amie Van Wyk
    Reënboog
    Regte
    Restourasie
    Saad
    Sabbatsbrood
    Selfsug
    Seniors
    Sien Is Glo
    Simson
    Skoongewas
    Skuldbelydenis
    Sloet
    Sorg
    Spaar
    Sterf
    Sterk
    Sterk Bene
    Straatkafee
    Swak Bene
    Tafelmaniere
    Te Besig
    Te Laat
    Tempel
    Thinking Out Loud!
    Tuin Van Eden
    Verdienste
    Verheerlik God
    Verhoudings
    Verkiesing
    Verslawing
    Versoeking
    Vlees
    Vrou
    Vrugte Van Die Gees
    Vry
    Wandel
    W.A.T.
    Wat Drink Jy?
    Water
    Werd
    Werk
    Wetenskap
    Wilhelm
    Wilhelm Se Blog
    Winter
    Woede
    Woord


Photos used under Creative Commons from Neil Armstrong2, vancouverfilmschool, Evan Courtney, Ken Wilcox., hjjanisch, Parker Michael Knight, woodleywonderworks, Ari Helminen, Dougtone, radiant guy, yoga - photowork, Trilok Rangan, xmatt, Iza & Audrey Love !, Beverly & Pack, damo1977, Spencers Brook Farm, The ReflexMan, jamtea, Ryan Vaarsi, Vampire Bear, dpape, Justin A. Wilcox, marfis75, Niklas Hellerstedt, SHAREconference, Lori_NY, Allie_Caulfield, Andrew Michaels, onnola, GViciano, allspice1, tiltti, Parker Michael Knight, Pablodda, dededanabby, Capture Queen ™