Watter effek het die Woord van die Here op jou lewe?
Vind jy dit interressant, opbouend of sommige gedeeltes dalk net mooi?
Of bring dit dalk verandering in jou lewe?
Hoe luister jy na God se Woord?
Watter effek het die Woord van die Here op jou lewe? Vind jy dit interressant, opbouend of sommige gedeeltes dalk net mooi? Of bring dit dalk verandering in jou lewe?
Inleiding
Ons het netnou lekker saam gelag. Dit laat ‘n mens sommer net anders voel – nie waar nie? Daar is min dinge wat ‘n mens so gou laat goed voel soos lekker lag. Dis geen wonder dat die meeste mense saamstem nie: om te lag is die beste medisyne. (Laughter is the best medicine, soos die Engelse sê).
1. Raad oor die liefde
“Drie goed om nooit te doen op jou eerste afspraak met iemand nie.” “Hoe om verlief te bly na twintig jaar se getroude lewe.” “Betower haar met die eerste indruk – ons wys jou hoe.” “Hoe begin ek weer na ʼn liefdesteleurstelling...”
1. Die lig wat alle mense verlig
Die ware lig wat elke mens verlig was aan kom na die wêreld toe. So begin Johannes sy vertelling van Jesus Christus. Jesus Christus is die lig vir die wêreld. Hý is die lig wat elke mens verlig. Woede is nie vreemd aan ons tyd nie.
Ons land is besig om te ontaard in ‘n kookpot wat rook, prut en borrel aangevuur deur woede.
Hoe weet jy of iets 'n partytjie is?
Wat is jou definisie van 'n party? Mense wat pret het, vriende, lekker kos, wyn..... 'n goeie rede... iemand anders wat betaal... Wel, dit klink soos 'n troue! Interessant dat die Bybel met 'n troue begin EN eindig...
Hoe het jou gesig vanoggend gelyk toe jy hier ingestap het?
Weet jy wat wys jou gesig van dit wat regtig in jou binneste aangaan?
Wat is die grootste wonderwerk wat Jesus gedoen het?
Water in wyn? Siek gesond? Bose gees uitdryf? Kos vir mense? Dit maak dat jy onmiddellik nie van die persoon hou nie,
jy wil nie in sy gesêlskap wees nie of gesien word nie, jy kan die persoon nie verdra nie, Jy kan nie die persoon liefhê nie. Jy en die persoon is onmiddellik in kompetiesie terwyl die ander persoon salig onbewus van die kompetiesie of die uitslag is. Die uitslag van die kompetisie is: jy is die verloorder. Dit maak dat verhoudinge versuur, verbrokkel en jy sit met weersin, haat, woede en selfs wrokke in jou hart. |
Preke op Video en Klankbaan hier beskikbaar. Of laai dit af op jou rekenaar / selfoon om later te gebruik.
Indien jy waarde kry uit hierdie preke en geroepe voel om ‘n finansiële bydrae te maak....(Volg hierdie skakel of gebruik die SnapScan funksie hier onder) Tydperk
January 2021
Onderwerpe
All
|