Luister die Preek
|
Laai die klankbaan af (mp3)
|
0 Comments
Kyk die preek (Of laai af en kyk later) ![]()
SaggeusEk dink nie dit was maklik om ‘n tollenaar te wees in die tyd toe Jesus as mens op aarde was nie. Ek bedoel jy het vir die vyand gewerk! In die eerste plek het jy tolgeld ingesamel. Dit sou mense al klaar vies gemaak het wanneer hulle jou sien. Jy word geassosieer met hierdie stelsel wat geld uit hardwerkende mense suig net omdat hulle die pad moet gebruik. Maar in die tweede plek het jy in daardie tyd geld ingesamel vir die Romeine wat in beheer was van die land. So dit het nie eers gevoel soos jou eie land se voordeel waarvoor jy jou hardverdiende geldjies gee nie. Dit gaan na die Romeine wat daarmee maak wat hulle wil. Ja, nee ek dink mens moes nogal ‘n dik vel gehad het as jy in daardie tyd as ‘n tollenaar gewerk het
![]()
Tema: Liefde wen!
Vandag wil ek ’n ‘amazing’ storie met julle deel, die storie van ‘Angola’. Wie van julle was al in ‘Angola’? ..... Dis nie daardie ‘Angola’ nie, dis nie die land net bokant Namibië nie, dis ’n ander ‘Angola’, ’n plek waar ek vermoed niemand van julle al was nie, maar wat niemand van ons, hopelik, na vanaand sal vergeet nie... Maar voor ons daar kom, ons is besig met 1 Korintiërs 13 en vanaand gaan ons veral op die laaste deel fokus. Kom ons luister weer:
Kyk die preek (Of laai af en kyk later) ![]()
Inleiding
Vandag is weer Nagmaalsondag. Ons het die voorreg dat ons nog ‘n keer die sakrament van die Here kan vier. Vandag is ook ‘n spesiale dag op die wêreld se kalender: Valentynsdag.
![]()
Happy Valentines Day! Vandag vier ons liefde! Weet julle waar Valentineâs Day vandaan kom?
Wel, soos Halloween is dit ân baie ou kerklike feesdag[1]. Vir minstens 1500 jaar word die dag in kerke oor die wêreld gevier as die feesdag van St Valentine, ân kerkleier wat in 496 n.C. vir sy geloof gesterf het. Eintlik 2 van hulle â Valentine van Rome wat ân priester was en in ongeveer 496 n.C. vir sy geloof gesterf het en Valentine van Termi, wat in ongeveer 197 n.C. biskop van Termi geword het en ook vir sy geloof gesterf het. Sy kopbeen kan vandag nog in Rome gesien word.... [1] https://en.wikipedia.org/wiki/Valentine's_Day
![]()
Februarie is die maand van liefde en daarom gaan ons so bietjie die volgende 3 weke stilstaan by liefde. Dis ook goed dat ons vanaand met liefde begin, want is doop nie ’n wonderlike simbool van liefde nie?!
Kyk die preek (Of laai af en kyk later) Inleiding
Kindertjies se oë mis niks nie. Enige iemand wat al ʼn kind dopgehou het, kom gou agter: hulle hou jou fyn dop! |
Preke op Video en Klankbaan hier beskikbaar. Of laai dit af op jou rekenaar / selfoon om later te gebruik.
Indien jy waarde kry uit hierdie preke en geroepe voel om ‘n finansiële bydrae te maak....(Volg hierdie skakel of gebruik die SnapScan funksie hier onder) Tydperk
January 2021
Onderwerpe
All
|