
17-02-26_s7_vriende_1.docx |
Vanaand en volgende week gaan ons saam dink oor een van die belangrikste areas van ons lewens – ons vriende. Vriende is so belangrik – hoor net wat sê die slimste man wat nog ooit geleef het hieroor:
![]()
Tema: Vriende om te sny
Vanaand en volgende week gaan ons saam dink oor een van die belangrikste areas van ons lewens – ons vriende. Vriende is so belangrik – hoor net wat sê die slimste man wat nog ooit geleef het hieroor:
0 Comments
![]()
Joh 7 Wat is jou verhouding met Jesus Christus?
Ken jy vir Jesus Christus – of weet jy net van Hom? Ken jy vir Jesus Christus of het jy net kennis van die Bybel? Die woord vir ken in die Ou Testament is ﬢﬠיּ’ Dit kan vertaal word met: Weet, ken, beken,
![]()
Simplify 6 Van Vrees na vrede
Daar is min dinge in die lewe wat jou vrede so vinnig steel soos vrees en wat erger is, dit neem beheer van jou lewe oor. Dalk ken jy dié scenario: Jy gaan slaap moeg sê om 10:30 net om natgesweet 1:30 wakker te skrik, met jou gedagtes wat maal rondom een of ander saak wat ‘n probleem.
![]()
Tema: VAN STUKKEND TOT HEEL
Jy hoef nie lank te wag voor iemand iets verkeerds teen jou gaan doen nie – voor jou inry, jou beskinder, jou beledig, seermaak, skade berokken. Hoe hanteer ons dit? Hoe hanteer ons verhoudings wat skeef loop, verhoudings wat seerkry? Jesus het geweet wat dit is – Hy ken stukkende verhoudings. En Hy weet wat dit is om sulke verhoudings te herstel. Hy gaan so ver om, terwyl Hy aan die kruis hang, te bid vir die mense wat besig is om Hom dood te maak, besig is om spykers deur sy lyf te slaan, besig is om sy klere te steel en vir hulle te vat:
![]()
Simplify 4 Vind vreugde in jou werk. Prediker 5:18-19
Gesprek onderwerp: Geniet jy jou werk of nie? Motiveer jou antwoord Die gemiddelde mens spandeer ongeveer 1/3 van sy lewe by die werk. Baie van ons werk selfs meer. Nie net die 8 ure per dag wat van jou verwag word nie maar jy het ‘n 2de werk of jou inkomste aan te vul. Jou werk dra grootliks by tot jou gemoedstoestand asook die vervulling wat jy as persoon ervaar. Daarom as jy wil “simplify” is jou “werk” een van die dinge waarna jy moet kyk. |
Preke op Video en Klankbaan hier beskikbaar. Of laai dit af op jou rekenaar / selfoon om later te gebruik.
Indien jy waarde kry uit hierdie preke en geroepe voel om ‘n finansiële bydrae te maak....(Volg hierdie skakel of gebruik die SnapScan funksie hier onder) Tydperk
January 2021
Onderwerpe
All
|