Wapadrant
  • Wapadrant Tuisblad
    • Oor Ons >
      • Predikante
      • Personeel
      • Fasiliteite
    • Kaart / Map
    • Kontak Ons
    • Opname
  • Kennisgewingbord
    • Openbare Getuienis
    • Wapadrant Nuus
    • Nuutste aankondigings
    • Inry Erediens
    • Maand-Krant
    • GPS 2020
    • Geselsbrief Nuusbriewe
    • El-Pida Nuusbrief
    • GKSA - Brokkies Nuus & Publikasies
    • FOTO ALBUMS
  • Preke
    • Paasfees Musiek
    • Covideo inspirasie
  • Bedieninge
    • Toerusting / Opleiding >
      • Geestelike Paaie
      • Geloofstoerusting
      • Lewenstoerusting
      • Dissipelskap Toerusting
      • Genadegawes
      • Besprekings / Forums / Blogs
    • Eredienste
    • Gebedsbediening >
      • Gebedsversoeke en verhale van hoop en dankbaarheid
    • Jeug- en Gesinsbediening >
      • Huisgodsdiens
      • Hulpmiddels tydens Covid 19
    • Digitale Bediening
    • Kleingroepe >
      • Kleingroepboekies om af te laai
    • Pastorale Sentrum Wapadrant
    • Uitreik >
      • SUNRISE ROAD NPO >
        • Sunrise: Naskool en Leerder Ondersteuning
        • Sunrise: SAPS Trauma Sentrum
      • BURUNDI MISSION
      • MISSIO DEI SA
      • TOPIA NPO
      • ANDER
    • Werksplek Bediening (#PreachAtWork)
  • Meer
    • Wapadrant en Corona
    • Ander Web Skakels
    • Diensgroep- en Gemeente Aktiwiteite
    • Dienswerk
    • Finansiele Sake
    • Hulpbronne (Geestelike Groei) >
      • Bybelstudies
      • Preekreekse
      • Video's
    • Kalender
    • Kerkraad Sake >
      • Kerkraad verklarings >
        • Gespreksforum gehou - 09Apr2016 - Oor die vrou in die ampte (Klank opnames)
        • Gespreksforum 2 - Gehou op 26Mrt2017 (Eenheid en Verskeidenheid)
        • Gespreksforum 3 - Gehou op 24Mrt2018 (Toekoms van GKSA)
    • Kleingroepinisiatiewe
    • Verjaarsdae
    • Poste Beskikbaar
    • Poste Gesoek

Ete saam met Jesus - Peet Vermeulen

25/2/2018

0 Comments

 
Luister die preek
Laai klankbaan af (mp3)
Download
Luk 14:15-24  Aan God se tafel
Kom ons kyk vanaand na ‘n ete waarheen Jesus genooi was
want dit laat ons iets van God sy etenstafel in die Koninkryk sien.
Die plek: ‘n Spog ete aan huis van ‘n vooraanstaande Fariseër. 
Die Fariseër het meer as net die tafel laat dek.
Hy het sekerlik die gaste fyn uitgesoek.
Mede Fariseërs, wetsgeleerdes, vooraanstaandes, die invloedrykes was daar..
luk_14v21_ete_saam_met_jesus.docx
File Size: 20 kb
File Type: docx
Download File

0 Comments

Wat dink jy? - Rassie Smit

25/2/2018

0 Comments

 
Luister die preek
Laai klankbaan af (mp3)
Download
Kyk die preek
TEKSGEDEELTE: Matteus 16:13-28
TEMA: WAT DINK JY?
Inleiding
Wie weet wat is dit hierdie?
 
Ja, dit is eintlik ‘n namaaksel van ‘n beeld van die Franse beeldhouer Auguste Rodin wat hy in 1904 in brons gegiet het, met die naam “Le Penseur.” In Afrikaans noem ons dit “Die Denker.”
wat_dink_jy__matteus_16v21-28__250218.docx
File Size: 65 kb
File Type: docx
Download File

0 Comments

Laat God jou verander - Peet Vermeulen

18/2/2018

0 Comments

 
Luister die preek
Laai klankbaan af (mp3)
Download
Rom 12v2                 Laat God jou verander
(Skriflesing: Kol 3:1-4)
Teksvers: Rom 12:2
2Moenie julle leefstyl aanpas by die gedrags­patrone van hierdie wêreld nie, maar laat God julle omvorm deurdat Hy julle denkpatrone vernuwe. Dan sal julle goed kan onderskei wat Hý wil hê dat julle moet doen, naamlik dit wat werklik goed en aanvaarbaar en volmaak is.
rom_12v2_laat_god_jou_verander.docx
File Size: 22 kb
File Type: docx
Download File

0 Comments

In verwondering oor God - Petrus Grové

18/2/2018

0 Comments

 
Luister die preek
Laai klankbaan af (mp3)
Download
Kyk die preek
0 Comments

God gee alles maar vra ook alles - Peet Vermeulen

11/2/2018

0 Comments

 
Luister die preek
Laai klankbaan af (mp3)
Download
Rom 12:1                  Jou verhouding met God
Ons fokus vanjaar op OLV
Dissipelskap = verhoudings
Besonderlik wil ons vanaand aandag gee aan jou verhouding met God
‘n Verhouding kom van twee kante…
Jou verhouding met die Here is nie net
  • Kennis nie
  • Morele waardes nie
  • Wete nie

  • Rituele nie
  • Net tradisie nie,
  • Kultuur nie,
 
  • Formele verhouding nie,
  • Moets en moenie nie,
  • Gebed nie,
  • ‘n gedeelte of onderafdeling van jou lewe nie.
Kom ons lees Rom 12 (NLV) en kyk watter verhoudings jy daarin kan identifiseer.
rom_12v1_verhouding_met_god.docx
File Size: 24 kb
File Type: docx
Download File

0 Comments

Wat sê jy? - Rassie Smit

11/2/2018

0 Comments

 
Luister die preek
Laai klankbaan af (mp3)
Download
Kyk die preek
TEKSGEDEELTE: Matteus 12:33-37
TEMA: WAT SÊ JY?
 Inleiding 
Wat sê jy?
Om te kan praat, is een van die wonderlikste vermoëns van die mens. En van kleinsaf doen ons as ouers ontsettend baie moeite om ons kinders te leer praat. Ja, ek weet, partykeer is ons as ouers spyt dat ons ons kinders ooit geleer praat het!
 
Veral hier by 5 jaar, as hulle net nie ophou praat nie en die hele tyd wil weet “Hoekom?”
Of dalk vroeër al, as hulle daardie eerste vloekwoorde leer sê: “Myne!” of “Ek wil nie!”
wat_sê_jy_matteus_12v33-37__110218_.docx
File Size: 87 kb
File Type: docx
Download File

0 Comments

Rus - Rassie Smit

4/2/2018

0 Comments

 
Luister die preek
Laai klankbaan af (mp3)
Download
TEKSGEDEELTE: Matteus 11:28-30
TEMA: MOEG
 Inleiding

  • Was jy weg met vakansie? Waar was jy?
  • Wat is vir jou die lekkerste van vakansie hou? 
moeg_matteus_11v28-30__straatkafee__040218.docx
File Size: 92 kb
File Type: docx
Download File

0 Comments

Dra Jesus se juk en las! - Wilhelm Leuschner

4/2/2018

0 Comments

 
Luister die preek
Laai klankbaan af (mp3)
Download
Kyk die preek
TEMA: DRA JESUS SE JUK EN LAS
’n Doop is altyd ’n wonderlike ervaring waar ons net weer herinner word aan hoe wonderlik God is – Hy maak ons sy kinders sonder dat ons enige aandeel daaraan het en dan belowe Hy dat Hy altyd vir ons sal lief wees, maak nie saak wat nie. Wow! Maar wat nou? Hoe reageer ons op ons en ons kinders se doop? Kom ons luister na Jesus self in Matteus 11:25-30:
18-02-04_mat_11_-_juk_en_las.docx
File Size: 27 kb
File Type: docx
Download File

0 Comments
    Picture

    Preke op Video en Klankbaan hier beskikbaar. Of laai dit af op jou rekenaar / selfoon om later te gebruik.
    ​
    Indien jy waarde kry uit hierdie preke en geroepe voel om ‘n finansiële bydrae te maak....(Volg hierdie skakel of gebruik die SnapScan funksie hier onder)
    Picture

    RSS Feed

    Tydperk

    January 2021
    December 2020
    November 2020
    October 2020
    September 2020
    August 2020
    July 2020
    June 2020
    May 2020
    April 2020
    March 2020
    February 2020
    January 2020
    December 2019
    November 2019
    October 2019
    September 2019
    August 2019
    July 2019
    June 2019
    May 2019
    April 2019
    March 2019
    February 2019
    January 2019
    December 2018
    November 2018
    October 2018
    September 2018
    August 2018
    July 2018
    June 2018
    May 2018
    April 2018
    March 2018
    February 2018
    January 2018
    December 2017
    November 2017
    October 2017
    September 2017
    August 2017
    July 2017
    June 2017
    May 2017
    April 2017
    March 2017
    February 2017
    January 2017
    December 2016
    November 2016
    October 2016
    September 2016
    August 2016
    July 2016
    June 2016
    May 2016
    April 2016
    March 2016
    February 2016
    January 2016
    December 2015
    November 2015
    October 2015
    September 2015
    August 2015
    July 2015
    June 2015
    May 2015
    April 2015
    March 2015
    February 2015
    January 2015
    December 2014
    November 2014
    October 2014
    September 2014
    August 2014
    July 2014
    June 2014
    May 2014
    April 2014
    March 2014
    February 2014
    January 2014
    December 2013
    November 2013
    October 2013
    September 2013
    August 2013
    July 2013
    June 2013
    May 2013
    April 2013
    March 2013
    February 2013
    January 2013
    December 2012
    November 2012
    October 2012
    September 2012
    August 2012
    July 2012
    June 2012
    May 2012
    April 2012
    March 2012
    February 2012
    January 2012
    December 2011
    November 2011
    October 2011
    August 2011
    July 2011

    Onderwerpe

    All
    Afgodery
    Afguns
    Afstand
    Bekommernis
    Belofte
    Blydskap
    Christus
    Deurkruis
    Dissipels
    Dissipelskap
    Doop
    Einde
    Erfenis
    Feeskos
    Gebed
    Geloof
    Genade
    Gesag
    Geskenke
    God
    God Se Stem
    Groeiefases
    Groot
    Hel
    Hemelvaart
    Jaco Kruger
    Jerusalem
    Jesus
    Jesus; Ly Vir Ons
    JOH 20:1-18
    Jubelsondag
    Jy Is Vry
    Kan Jy?
    Kerk
    Kersfees
    Kind
    Koringkorrel
    Krisis
    Labels
    Lag
    Lewenstaak
    Liefde
    Maria
    Ma-wees
    Moedersdag
    Moederskap
    Moeg
    Naam
    Onwelvoeglik
    Paasfees
    Palm
    Palmsondag
    Palm Sondag
    Peet Vermeulen
    Petrus Grove
    Pinkstersondag
    Prof Amie Van Wyk
    Reënboog
    Regte
    Restourasie
    Saad
    Sabbatsbrood
    Selfsug
    Seniors
    Sien Is Glo
    Simson
    Skoongewas
    Skuldbelydenis
    Sloet
    Sorg
    Spaar
    Sterf
    Sterk
    Sterk Bene
    Straatkafee
    Swak Bene
    Tafelmaniere
    Te Besig
    Te Laat
    Tempel
    Thinking Out Loud!
    Tuin Van Eden
    Verdienste
    Verheerlik God
    Verhoudings
    Verkiesing
    Verslawing
    Versoeking
    Vlees
    Vrou
    Vrugte Van Die Gees
    Vry
    Wandel
    W.A.T.
    Wat Drink Jy?
    Water
    Werd
    Werk
    Wetenskap
    Wilhelm
    Wilhelm Se Blog
    Winter
    Woede
    Woord


Photos used under Creative Commons from Neil Armstrong2, vancouverfilmschool, Evan Courtney, Ken Wilcox., hjjanisch, Parker Michael Knight, woodleywonderworks, Ari Helminen, Dougtone, radiant guy, yoga - photowork, Trilok Rangan, xmatt, Iza & Audrey Love !, Beverly & Pack, damo1977, Spencers Brook Farm, The ReflexMan, jamtea, Ryan Vaarsi, Vampire Bear, dpape, Justin A. Wilcox, marfis75, Niklas Hellerstedt, SHAREconference, Lori_NY, Allie_Caulfield, Andrew Michaels, onnola, GViciano, allspice1, tiltti, Parker Michael Knight, Pablodda, dededanabby, Capture Queen ™