Wapadrant
  • Wapadrant Tuisblad
    • Oor Ons >
      • Predikante
      • Personeel
      • Fasiliteite
    • Kaart / Map
    • Kontak Ons
    • Opname
  • Kennisgewingbord
    • Openbare Getuienis
    • Wapadrant Nuus
    • Nuutste aankondigings
    • Inry Erediens
    • Maand-Krant
    • GPS 2020
    • Geselsbrief Nuusbriewe
    • El-Pida Nuusbrief
    • GKSA - Brokkies Nuus & Publikasies
    • FOTO ALBUMS
  • Preke
    • Paasfees Musiek
    • Covideo inspirasie
  • Bedieninge
    • Toerusting / Opleiding >
      • Geestelike Paaie
      • Geloofstoerusting
      • Lewenstoerusting
      • Dissipelskap Toerusting
      • Genadegawes
      • Besprekings / Forums / Blogs
    • Eredienste
    • Gebedsbediening >
      • Gebedsversoeke en verhale van hoop en dankbaarheid
    • Jeug- en Gesinsbediening >
      • Huisgodsdiens
      • Hulpmiddels tydens Covid 19
    • Digitale Bediening
    • Kleingroepe >
      • Kleingroepboekies om af te laai
    • Pastorale Sentrum Wapadrant
    • Uitreik >
      • SUNRISE ROAD NPO >
        • Sunrise: Naskool en Leerder Ondersteuning
        • Sunrise: SAPS Trauma Sentrum
      • BURUNDI MISSION
      • MISSIO DEI SA
      • TOPIA NPO
      • ANDER
    • Werksplek Bediening (#PreachAtWork)
  • Meer
    • Wapadrant en Corona
    • Ander Web Skakels
    • Diensgroep- en Gemeente Aktiwiteite
    • Dienswerk
    • Finansiele Sake
    • Hulpbronne (Geestelike Groei) >
      • Bybelstudies
      • Preekreekse
      • Video's
    • Kalender
    • Kerkraad Sake >
      • Kerkraad verklarings >
        • Gespreksforum gehou - 09Apr2016 - Oor die vrou in die ampte (Klank opnames)
        • Gespreksforum 2 - Gehou op 26Mrt2017 (Eenheid en Verskeidenheid)
        • Gespreksforum 3 - Gehou op 24Mrt2018 (Toekoms van GKSA)
    • Kleingroepinisiatiewe
    • Verjaarsdae
    • Poste Beskikbaar
    • Poste Gesoek

Pinksterdiens Hou moed,jy gaan alles erf! - Peet Vermeulen

27/5/2012

 
Luister Preek
Laai Preek af
20120527.mp3
File Size: 6161 kb
File Type: mp3
Download File

Laai preek in afrikaans af:
20120527.pdf
File Size: 202 kb
File Type: pdf
Download File

Laai preek in Tswana af:

moedsetswana.pdf
File Size: 350 kb
File Type: pdf
Download File

Picture
Inleiding:

Jesus se opstanding het die verslae dissipels tot orde geroep.  Dit was ‘n tyd van verligting.  Alles is nie verby soos dit vir hulle gelyk het nie.  Jesus leef!  Hy het die dood oorwin en daaruit opgestaan.  



Read More

Die Here het jou bitterlik lief! - Peet Vermeulen

20/5/2012

 
Luister Preek
Laai preek af
20120520.mp3
File Size: 4505 kb
File Type: mp3
Download File

Picture
Vir jare lank kan jou lewe egalig en vredevol verloop sonder enige ernistige of erge beproewinge. 

Dit gaan so goed dat jy later ‘n valse gevoel van vrywaring ontwikkel.

Rondom jou word duisende daagliks deur tragiek van die lewe onderwerp, jy hoor en lees daarvan, jy bejammer selfs die mense, voel selfs saam met hulle hartseer, maar jy gaan jou gang onbekommerd.

Jy raak later selfs afgestomp en dit raak jou nie meer nie,
want hierdie dinge gebeur met ander….nie met jou nie.



Read More

Misterie van die hemelvaart in wêreldgeskiedenis - Peet Vermeulen

17/5/2012

 
Luister Preek
Laai Preek af
20120517.mp3
File Size: 4479 kb
File Type: mp3
Download File

Picture
Nadat Jesus uit die dood opgestaan het, het Hy nog 40 dae saam met die dissipels deurgebring.  En ek dink die dissipels het begryp – groot dinge is aan die kom.  Kom ons lees daarvan.  (Lees Hand 1:1-11)

Jesus se hemelvaart is ‘n misterie.

Wat het daar gebeur? 

Jesus het sy afskeidsboodskap aan die dissipels gegee.  Daarna het hy bonatuurlik begin opstyg – totdat ‘n wolk Hom weggeneem het.  



Read More

Ma-wees is moeite, maar dit is die moeite werd! - Wilhelm

13/5/2012

 
Luister Preek
Laai Preek af
20120513.mp3
File Size: 4700 kb
File Type: mp3
Download File

Picture
Vandag is Moedersdag! Vandag dink baie van ons aan ons ma’s en baie van julle is soos ek baie dankbaar vir die wonderlike ma’s wat ons het of gehad het. Sommige van ons is self ma’s en hoewel ma-wees een van die grootste voorregte is, is dit nie altyd maklik nie.  Ek lees hierdie week van ’n ma wat dit nie maklik gehad het nie.
  • Sy het op 12 onbepland swanger geraak met haar eerste kind.
  • Sy het besluit om die kind te hou en groot te maak.
  • Toe hierdie kind 12 was, het hy weggeraak en toe sy hom uiteindelik kry, sê hy vir haar dat hy nou ’n ander huis het
  •  ’n Jaar later is haar man dood en moes sy die kinders self groot maak  toe was sy maar 24.·       
  • Toe sy later by ’n troue was het haar oudste kind haar sommer as “Vrou” aangespreek         – nie ma of moeder nie. Meer nog: “Wat het ek met jou te doen?”.
  • Toe sy ’n rukkie later met hierdie kind van haar wil gaan praat terwyl hy by sy vriende is,         laat hy haar: “My vriende is nou my ma en boeties en sussies.”
  • Toe haar kind die hoogtepunt van sy lewe bereik, laat weet hy haar dat een van sy vriende  nou maar haar kind kan wees.


Read More

Liefde soek nie eie belang - Peet Vermeulen STRAATKAFEE

13/5/2012

0 Comments

 
Picture
AANHEF

Genees die mens van selfsug...

en jy is terug in die tuin van eden....

Alle kwaad het begin in die paradys,
 toe God moes plek maak vir die eie ek op die troon van die mens.


Read More
0 Comments

God het 'n Plan met jou lewe - Petrus Grové (Sloet)

6/5/2012

 
Luister preek
Laai preek
20120506.mp3
File Size: 8225 kb
File Type: mp3
Download File

Liefde handel nie onwelvoeglik nie - Peet Vermeulen Straatkafee

Picture
PERIKOOP: 1KOR 13                           
TEKS: 1 Kor 13:5a
 
Onwelvoeglik, wat sou dit beteken?

Dit is duidelik uit ons teks dat dit liefdeloos is.  Dit vernietig, voorkom en verdryf liefde.

HAT beskryf onwelvoeglik as onfatsoenlik, of onbetaamlik...

Dit gaan prakties oor: dit wat onvan pas is.  Wat nie pas by die geleentheid nie.



Read More
    Picture

    Preke op Video en Klankbaan hier beskikbaar. Of laai dit af op jou rekenaar / selfoon om later te gebruik.
    ​
    Indien jy waarde kry uit hierdie preke en geroepe voel om ‘n finansiële bydrae te maak....(Volg hierdie skakel of gebruik die SnapScan funksie hier onder)
    Picture

    RSS Feed

    Tydperk

    January 2021
    December 2020
    November 2020
    October 2020
    September 2020
    August 2020
    July 2020
    June 2020
    May 2020
    April 2020
    March 2020
    February 2020
    January 2020
    December 2019
    November 2019
    October 2019
    September 2019
    August 2019
    July 2019
    June 2019
    May 2019
    April 2019
    March 2019
    February 2019
    January 2019
    December 2018
    November 2018
    October 2018
    September 2018
    August 2018
    July 2018
    June 2018
    May 2018
    April 2018
    March 2018
    February 2018
    January 2018
    December 2017
    November 2017
    October 2017
    September 2017
    August 2017
    July 2017
    June 2017
    May 2017
    April 2017
    March 2017
    February 2017
    January 2017
    December 2016
    November 2016
    October 2016
    September 2016
    August 2016
    July 2016
    June 2016
    May 2016
    April 2016
    March 2016
    February 2016
    January 2016
    December 2015
    November 2015
    October 2015
    September 2015
    August 2015
    July 2015
    June 2015
    May 2015
    April 2015
    March 2015
    February 2015
    January 2015
    December 2014
    November 2014
    October 2014
    September 2014
    August 2014
    July 2014
    June 2014
    May 2014
    April 2014
    March 2014
    February 2014
    January 2014
    December 2013
    November 2013
    October 2013
    September 2013
    August 2013
    July 2013
    June 2013
    May 2013
    April 2013
    March 2013
    February 2013
    January 2013
    December 2012
    November 2012
    October 2012
    September 2012
    August 2012
    July 2012
    June 2012
    May 2012
    April 2012
    March 2012
    February 2012
    January 2012
    December 2011
    November 2011
    October 2011
    August 2011
    July 2011

    Onderwerpe

    All
    Afgodery
    Afguns
    Afstand
    Bekommernis
    Belofte
    Blydskap
    Christus
    Deurkruis
    Dissipels
    Dissipelskap
    Doop
    Einde
    Erfenis
    Feeskos
    Gebed
    Geloof
    Genade
    Gesag
    Geskenke
    God
    God Se Stem
    Groeiefases
    Groot
    Hel
    Hemelvaart
    Jaco Kruger
    Jerusalem
    Jesus
    Jesus; Ly Vir Ons
    JOH 20:1-18
    Jubelsondag
    Jy Is Vry
    Kan Jy?
    Kerk
    Kersfees
    Kind
    Koringkorrel
    Krisis
    Labels
    Lag
    Lewenstaak
    Liefde
    Maria
    Ma-wees
    Moedersdag
    Moederskap
    Moeg
    Naam
    Onwelvoeglik
    Paasfees
    Palm
    Palmsondag
    Palm Sondag
    Peet Vermeulen
    Petrus Grove
    Pinkstersondag
    Prof Amie Van Wyk
    Reënboog
    Regte
    Restourasie
    Saad
    Sabbatsbrood
    Selfsug
    Seniors
    Sien Is Glo
    Simson
    Skoongewas
    Skuldbelydenis
    Sloet
    Sorg
    Spaar
    Sterf
    Sterk
    Sterk Bene
    Straatkafee
    Swak Bene
    Tafelmaniere
    Te Besig
    Te Laat
    Tempel
    Thinking Out Loud!
    Tuin Van Eden
    Verdienste
    Verheerlik God
    Verhoudings
    Verkiesing
    Verslawing
    Versoeking
    Vlees
    Vrou
    Vrugte Van Die Gees
    Vry
    Wandel
    W.A.T.
    Wat Drink Jy?
    Water
    Werd
    Werk
    Wetenskap
    Wilhelm
    Wilhelm Se Blog
    Winter
    Woede
    Woord


Photos used under Creative Commons from Neil Armstrong2, vancouverfilmschool, Evan Courtney, Ken Wilcox., hjjanisch, Parker Michael Knight, woodleywonderworks, Ari Helminen, Dougtone, radiant guy, yoga - photowork, Trilok Rangan, xmatt, Iza & Audrey Love !, Beverly & Pack, damo1977, Spencers Brook Farm, The ReflexMan, jamtea, Ryan Vaarsi, Vampire Bear, dpape, Justin A. Wilcox, marfis75, Niklas Hellerstedt, SHAREconference, Lori_NY, Allie_Caulfield, Andrew Michaels, onnola, GViciano, allspice1, tiltti, Parker Michael Knight, Pablodda, dededanabby, Capture Queen ™