Wapadrant
  • Wapadrant Tuisblad
    • Oor Ons >
      • Predikante
      • Personeel
      • Fasiliteite
    • Kaart / Map
    • Kontak Ons
    • Opname
  • Kennisgewingbord
    • Openbare Getuienis
    • Wapadrant Nuus
    • Nuutste aankondigings
    • Inry Erediens
    • Maand-Krant
    • GPS 2020
    • Geselsbrief Nuusbriewe
    • El-Pida Nuusbrief
    • GKSA - Brokkies Nuus & Publikasies
    • FOTO ALBUMS
  • Preke
    • Paasfees Musiek
    • Covideo inspirasie
  • Bedieninge
    • Toerusting / Opleiding >
      • Geestelike Paaie
      • Geloofstoerusting
      • Lewenstoerusting
      • Dissipelskap Toerusting
      • Genadegawes
      • Besprekings / Forums / Blogs
    • Eredienste
    • Gebedsbediening >
      • Gebedsversoeke en verhale van hoop en dankbaarheid
    • Jeug- en Gesinsbediening >
      • Huisgodsdiens
      • Hulpmiddels tydens Covid 19
    • Digitale Bediening
    • Kleingroepe >
      • Kleingroepboekies om af te laai
    • Pastorale Sentrum Wapadrant
    • Uitreik >
      • SUNRISE ROAD NPO >
        • Sunrise: Naskool en Leerder Ondersteuning
        • Sunrise: SAPS Trauma Sentrum
      • BURUNDI MISSION
      • MISSIO DEI SA
      • TOPIA NPO
      • ANDER
    • Werksplek Bediening (#PreachAtWork)
  • Meer
    • Wapadrant en Corona
    • Ander Web Skakels
    • Diensgroep- en Gemeente Aktiwiteite
    • Dienswerk
    • Finansiele Sake
    • Hulpbronne (Geestelike Groei) >
      • Bybelstudies
      • Preekreekse
      • Video's
    • Kalender
    • Kerkraad Sake >
      • Kerkraad verklarings >
        • Gespreksforum gehou - 09Apr2016 - Oor die vrou in die ampte (Klank opnames)
        • Gespreksforum 2 - Gehou op 26Mrt2017 (Eenheid en Verskeidenheid)
        • Gespreksforum 3 - Gehou op 24Mrt2018 (Toekoms van GKSA)
    • Kleingroepinisiatiewe
    • Verjaarsdae
    • Poste Beskikbaar
    • Poste Gesoek

Wie "label" jou? - Dr Wilhelm Leuschner

20/5/2013

 
13-05-19_belydenisaflegging_-_watse_label_dra_jy.docx
File Size: 24 kb
File Type: docx
Download File

20130519.mp3
File Size: 4255 kb
File Type: mp3
Download File

Teks: Romeine 12:2

Tema: Wie ‘label’ jou?

Almal onder 25 – wat is hierdie?
[Foto van ‘labelmaker’]
Dis ’n masjien waarmee mens etikette maak, ‘labels’. Die vraag nou is:
Wie mag ’n etiket op iets sit?
Ek bedoel, ek kan tog sekerlik nie in jou huis instap en my naam en my etikette op al jou goed kom sit nie.....
Wie mag? Daar is 3:


Read More

Wat die bruid nie alleen kan doen nie - Dr Jaco Kruger

13/5/2013

 
20130512_openb_22_-_die_gees_en_die_bruid.pdf
File Size: 221 kb
File Type: pdf
Download File

20130512.mp3
File Size: 4980 kb
File Type: mp3
Download File

LEES:             OPENBARING 22:6-21

Wat die bruid nie alleen kan doen nie
1.         ʼn Bruid aan die wag?
Miss Havisham is ‘n karakter wat deur Charles Dickens in sy boek Great Expectations verewig is.  Sy is ʼn ou vroutjie wat baie jare gelede op haar troudag deur haar geliefde versaak is.  En haar hele lewe het toe op daardie oomblik bly vassteek.  Luister bietjie hoe word sy in die boek beskryf:  ...But, I saw that everything within my view which ought to be white, had been white long ago, and had lost its lustre, and was faded and yellow. I saw that the bride within the bridal dress had withered like the dress, and like the flowers, and had no brightness but the brightness of her sunken eyes. I saw that the dress had been put upon the rounded figure of a young woman, and that the figure upon which it now hung loose, had shrunk to skin and bone...  Dis Miss Havisham, maar is dit nie dalk ʼn prentjie van die kerk ook nie - of in elk geval hoe baie mense oor die kerk dink nie?  Die kerk is mos die bruid van Christus.  So word sy baiekeer beskryf.  Ook in die gedeelte uit Openbaring waaruit ons nou gelees het. 

Read More

Hemelvaart: verskyning, nie verdwyning nie!                 Dr Jaco Kruger

9/5/2013

 
LEES:             JOHANNES 20:1-18
Hemelvaart: verskyning, nie verdwyning nie!

 1.         Paasverbystering
Dis Paassondag – die graf is leeg.  Jesus is nie meer in die graf nie!  Tog, in die gedeelte waarna ons nou net geluister het, is almal vervaard aan die rondskarrel.  Toe Maria Magdalena sien dat die klip voor die graf weg gerol is, hardloop sy na die dissipels toe.  Petrus en die dissipel vir wie Jesus baie lief was (waarskynlik Johannes) hardloop op hulle beurt na die graf toe.  Nadat hulle in die graf ingegaan het en gesien het dat Jesus nie meer daar is nie, gaan hulle so half verdwaas weer weg.  Maria kyk in die graf in, huil en staan dan verwese buite rond.  Dit lyk asof mens van ʼn paasverbystering kan praat – almal is aan die rondhardloop en weet nie mooi wat aangaan nie.  Maria kan die opgestane Jesus nie herken nie, selfs al staan Hy reg agter haar!

Read More

Die Lam is die Lamp - Dr Jaco Kruger

6/5/2013

 

Luister Preek

openbaring_21_-_die_lam_is_die_lamp.pdf
File Size: 219 kb
File Type: pdf
Download File

Laai audio af

20130505.mp3
File Size: 5870 kb
File Type: mp3
Download File

Picture
LEES:             OPENBARING 21:9-22:5
Die Lam is die lamp
Watter lewe vir die kinders wat vandag gedoop word?
Drie kindertjies word vanoggend hier by ons gedoop.  In watter soort wêreld gaan hulle grootword?  Wat is die omstandighede waarmee hierdie drie, wat nou nog so klein is, verder in hulle lewe te doen gaan kry?  Soms is ʼn mens maar geneig om jou hart vas te hou as jy dink oor die wêreld waarin jou kinders en kleinkinders gaan moet lewe.  Sal hulle ʼn goeie opvoeding en opleiding kan kry?  Watter soort werk – of werke – sal hulle moet doen?  Almal van ons is maar al te bewus daarvan dat daar baie mense in die ry staan wat gaan probeer om elke geleentheid wat oopgaan aan te gryp.  Jy is een tussen baie.  En dan is dit verder nog so dat elke geleentheid ook nie oop is vir almal nie.  Sommige mense kan by voorbaat nie eers probeer om ʼn geleentheid te benut nie, want hulle “kwalifiseer” nie.


Read More

Wie sê jy is Jesus Christus, en wat sê Jesus, wie is jy?     Dr Peet Vermeulen  

5/5/2013

2 Comments

 
Picture
Mat 16:13-20                          Wie se jy is Jesus Christus, en wat sê Jesus, wie is jy?
Mat 16:16
Bespreek vooraf:
1.     Wat sê die mense deesdae oor Jesus Christus ?

2.     Wat sê jy, wie is Jesus Christus volgens jou?

Preek

Wat sê die wêreld oor Jesus Christus?

In sommige liberale teologiese kringe word gepraat van die “Jesus mite”.  Naamlik  dat die verhaal van Jesus maar net ‘n storie, ‘n fabel, iets byna soos “rooikappie” is, om ons ‘n geestelike les te leer.

Ander gelowe soos die Jehova,  getuies – leer Jesus was net ‘n profeet. 
‘n Doodgewone mens soos ek en jy.
Niks meer nie


Read More
2 Comments
    Picture

    Preke op Video en Klankbaan hier beskikbaar. Of laai dit af op jou rekenaar / selfoon om later te gebruik.
    ​
    Indien jy waarde kry uit hierdie preke en geroepe voel om ‘n finansiële bydrae te maak....(Volg hierdie skakel of gebruik die SnapScan funksie hier onder)
    Picture

    RSS Feed

    Tydperk

    January 2021
    December 2020
    November 2020
    October 2020
    September 2020
    August 2020
    July 2020
    June 2020
    May 2020
    April 2020
    March 2020
    February 2020
    January 2020
    December 2019
    November 2019
    October 2019
    September 2019
    August 2019
    July 2019
    June 2019
    May 2019
    April 2019
    March 2019
    February 2019
    January 2019
    December 2018
    November 2018
    October 2018
    September 2018
    August 2018
    July 2018
    June 2018
    May 2018
    April 2018
    March 2018
    February 2018
    January 2018
    December 2017
    November 2017
    October 2017
    September 2017
    August 2017
    July 2017
    June 2017
    May 2017
    April 2017
    March 2017
    February 2017
    January 2017
    December 2016
    November 2016
    October 2016
    September 2016
    August 2016
    July 2016
    June 2016
    May 2016
    April 2016
    March 2016
    February 2016
    January 2016
    December 2015
    November 2015
    October 2015
    September 2015
    August 2015
    July 2015
    June 2015
    May 2015
    April 2015
    March 2015
    February 2015
    January 2015
    December 2014
    November 2014
    October 2014
    September 2014
    August 2014
    July 2014
    June 2014
    May 2014
    April 2014
    March 2014
    February 2014
    January 2014
    December 2013
    November 2013
    October 2013
    September 2013
    August 2013
    July 2013
    June 2013
    May 2013
    April 2013
    March 2013
    February 2013
    January 2013
    December 2012
    November 2012
    October 2012
    September 2012
    August 2012
    July 2012
    June 2012
    May 2012
    April 2012
    March 2012
    February 2012
    January 2012
    December 2011
    November 2011
    October 2011
    August 2011
    July 2011

    Onderwerpe

    All
    Afgodery
    Afguns
    Afstand
    Bekommernis
    Belofte
    Blydskap
    Christus
    Deurkruis
    Dissipels
    Dissipelskap
    Doop
    Einde
    Erfenis
    Feeskos
    Gebed
    Geloof
    Genade
    Gesag
    Geskenke
    God
    God Se Stem
    Groeiefases
    Groot
    Hel
    Hemelvaart
    Jaco Kruger
    Jerusalem
    Jesus
    Jesus; Ly Vir Ons
    JOH 20:1-18
    Jubelsondag
    Jy Is Vry
    Kan Jy?
    Kerk
    Kersfees
    Kind
    Koringkorrel
    Krisis
    Labels
    Lag
    Lewenstaak
    Liefde
    Maria
    Ma-wees
    Moedersdag
    Moederskap
    Moeg
    Naam
    Onwelvoeglik
    Paasfees
    Palm
    Palmsondag
    Palm Sondag
    Peet Vermeulen
    Petrus Grove
    Pinkstersondag
    Prof Amie Van Wyk
    Reënboog
    Regte
    Restourasie
    Saad
    Sabbatsbrood
    Selfsug
    Seniors
    Sien Is Glo
    Simson
    Skoongewas
    Skuldbelydenis
    Sloet
    Sorg
    Spaar
    Sterf
    Sterk
    Sterk Bene
    Straatkafee
    Swak Bene
    Tafelmaniere
    Te Besig
    Te Laat
    Tempel
    Thinking Out Loud!
    Tuin Van Eden
    Verdienste
    Verheerlik God
    Verhoudings
    Verkiesing
    Verslawing
    Versoeking
    Vlees
    Vrou
    Vrugte Van Die Gees
    Vry
    Wandel
    W.A.T.
    Wat Drink Jy?
    Water
    Werd
    Werk
    Wetenskap
    Wilhelm
    Wilhelm Se Blog
    Winter
    Woede
    Woord


Photos used under Creative Commons from Neil Armstrong2, vancouverfilmschool, Evan Courtney, Ken Wilcox., hjjanisch, Parker Michael Knight, woodleywonderworks, Ari Helminen, Dougtone, radiant guy, yoga - photowork, Trilok Rangan, xmatt, Iza & Audrey Love !, Beverly & Pack, damo1977, Spencers Brook Farm, The ReflexMan, jamtea, Ryan Vaarsi, Vampire Bear, dpape, Justin A. Wilcox, marfis75, Niklas Hellerstedt, SHAREconference, Lori_NY, Allie_Caulfield, Andrew Michaels, onnola, GViciano, allspice1, tiltti, Parker Michael Knight, Pablodda, dededanabby, Capture Queen ™