
16-05-29_psalm_96.docx |
Ons gaan vanaand na ’n Psalm luister, ’n Psalm wat duisende kerke oor die wêreld vandag na luister, Psalm 96. Hoor dit nou (maak gerus jou oë toe!)
![]()
Tema: Tot dan....
Ons gaan vanaand na ’n Psalm luister, ’n Psalm wat duisende kerke oor die wêreld vandag na luister, Psalm 96. Hoor dit nou (maak gerus jou oë toe!)
0 Comments
![]()
Geloofsbelydenis:
Wat glo ons? Deur die eeue het mense hierdie vraag gevra en probeer om vir hulleself dit uit te klaar. Hierdie uitklarings noem ons belydenisse, stellings van wat mense glo.
Kyk die preek (Of laai af en kyk later) ![]()
Inleiding
Hier by ons in Pretoria is dit nogal baie op en af, maar hier is nie regtig hoë berge nie. Dis eintlik maar nog koppies en heuwels. Maar as ‘n mens in die Kaap, of KwaZulu-Natal of die Laeveld van Mpumalanga is, dan sien jy wat berge is. Majestueus en hoog, trek hulle jou oë. Jy hou aan kyk. Dis asof jy jou oë nie van die berge kan afhou nie. Dié wat al Tafelberg gesien het, of deur Meiringspoort gery het, of by Swadini (naby Hoedspruit) gekamp het, sal weet waarvan ek praat.
Kyk die preek (Of laai af en kyk later) Ds. Peet noem in hierdie preek van kenmerke van Gemeentes waar daar min "Geestelike reën" val en ook waar daar baie "Geestelike reën" val. Die vraag is hoe lyk en evalueer Wapadrant Gemeente teenoor hierdie lyste kenmerke wat Peet noem. Miskien kan jy jou opinie / afleiding hier op die webblad gee, hier onder. (As hulp om maklike daarby uit te kom in die video, kan jy kyk tussen 15 min tot 19 min van die begin af)
![]()
Hoe is God vir ons soos ’n MA? Kom ons gesels met mekaar:
Kyk die preek (Of laai af en kyk later) ![]()
Inleiding
Wil jy ook graag hê dat dit goed moet gaan in ons land? Want dit lyk nie goed nie. Daar is orals tekens van chaos en anargie wat dreig om uit te breek: van die parlement tot op die straathoeke, tot in mense se binnekamers. [Die jongste skokkende was waar sowat 22 skole in Limpopo afgebrand is uit protes teen gedwonge naamsverandering en verskuiwing van grense.]
![]()
1. Sleutel én sleutel
Wat is hierdie wat ek hier in my hand het? (prentjie van ‘n sleutel) Kan ek ‘n deur hiermee oopsluit? Miskien as ek dit oprol en opvou en in die sleutelgat indruk... Nee dit gaan nie werk nie, né. Goed, wat is hierdie wat ek nou hier in die lug hou? (sleutel) Kan ek die deur met die slot waarop hierdie sleutel pas daarmee oopsluit? ... Ja, ek kan, want dit is ‘n regte sleutel.
Kyk die preek (Of laai af en kyk later) ![]()
Mei-maand is altyd ’n besonderse maand in Wapadrant, want in Mei-maand fokus ons op ons uitreik, fokus ons op hoe ons die liefde van Jesus Christus vir ander gee, vir mense ver van ons af, maar veral ook die mense naby ons, die mense in ons omgewing.
|
Preke op Video en Klankbaan hier beskikbaar. Of laai dit af op jou rekenaar / selfoon om later te gebruik.
Indien jy waarde kry uit hierdie preke en geroepe voel om ‘n finansiële bydrae te maak....(Volg hierdie skakel of gebruik die SnapScan funksie hier onder) Tydperk
January 2021
Onderwerpe
All
|