
17-07-30_god_die_vader.docx |
- Ek glo in God die Vader, die Almagtige, die Skepper van die hemel en die aarde.
- En in Jesus Christus, sy eniggebore Seun, ons Here;
- wat ontvang is van die Heilige Gees, gebore is uit die maagd Maria;
- wat gely het onder Pontius Pilatus, gekruisig is, gesterf het en begrawe is. Hy het die lyding van die hel ondergaan. (tradisioneel: neergedaal het na die hel);
- wat op die derde dag weer opgestaan het uit die dode;
- wat opgevaar het na die hemel en sit aan die regterhand van God, die almagtige Vader,
- van waar Hy sal kom om te oordeel, dié wat nog lewe en dié wat reeds gesterf het.
- Ek glo in die Heilige Gees.
- Ek glo aan ’n heilige, algemene, Christelike kerk, die gemeenskap van die heiliges;
- die vergewing van sondes;
- die opstanding van die liggaam
- en ’n ewige lewe.
[1] Though the name "Apostles’ Creed" appears in a letter of Saint Ambrose (c. 390), what is now known as the Apostles’ Creed is first quoted in its present form in the early 8th century. It developed from the Old Roman Symbol, and seems to be of Hispano-Gallic origin, being accepted in Rome some time after Charlemagne imposed it throughout his dominions.