Wapadrant
  • Wapadrant Tuisblad
    • Oor Ons >
      • Predikante
      • Personeel
      • Fasiliteite
    • Kaart / Map
    • Kontak Ons
    • Opname
  • Kennisgewingbord
    • Wapadrant e-Nuus
    • Nuutste aankondigings
    • Maand-Krant
    • Geselsbrief Nuusbriewe
    • El-Pida Nuusbrief
    • GKSA - Brokkies Nuus & Publikasies
    • FOTO ALBUMS
  • Preke
    • Inry Erediens
    • Paasfees Musiek
    • Covideo inspirasie
  • Bedieninge
    • Toerusting / Opleiding >
      • Geestelike Paaie
      • Geloofstoerusting
      • Lewenstoerusting
      • Dissipelskap Toerusting
      • Genadegawes
      • Besprekings / Forums / Blogs
    • Eredienste
    • Gebedsbediening >
      • Gebedsversoeke en verhale van hoop en dankbaarheid
    • Jeug- en Gesinsbediening >
      • Huisgodsdiens
      • Hulpmiddels tydens Covid 19
    • Digitale Bediening
    • Kleingroepe >
      • Kleingroepboekies om af te laai
    • Pastorale Sentrum Wapadrant
    • Uitreik >
      • SUNRISE ROAD NPO
      • BURUNDI MISSION
      • MISSIO DEI SA
      • TOPIA NPO
      • ANDER UITREIKE
    • Werksplek Bediening (#PreachAtWork)
  • Meer
    • Wapadrant en Corona
    • Ander Web Skakels
    • Diensgroep- en Gemeente Aktiwiteite
    • Dienswerk
    • Finansiele Sake
    • Hulpbronne (Geestelike Groei) >
      • Bybelstudies
      • Preekreekse
      • Video's
    • Kalender
    • Kerkraad Sake >
      • Openbare Getuienis
      • Kerkraad verklarings >
        • Gespreksforum gehou - 09Apr2016 - Oor die vrou in die ampte (Klank opnames)
        • Gespreksforum 2 - Gehou op 26Mrt2017 (Eenheid en Verskeidenheid)
        • Gespreksforum 3 - Gehou op 24Mrt2018 (Toekoms van GKSA)
    • Kleingroepinisiatiewe
    • Verjaarsdae
    • Poste Beskikbaar
    • Poste Gesoek

Superzero 3 : Gideon - Wilhelm Leuschner

31/8/2014

 
14-08-31_gideon_-_rigters_7.docx
File Size: 29 kb
File Type: docx
Download File

INLEIDING:
Ons is besig met ’n reeksie oor 3 bekende Bybelse helde. Maar ons fokus so bietjie op hulle minder bekende, selfs donker kante... Daarom is die titel van ons reeks nie SUPERHEROES nie, maar SUPERHZEROES! Hierdie 3 is vir my persoonlik 3 figure wat in my lewe baie relevant en baie nodig is!


Read More

God is daar, al lyk dit dikwels nie so vir jou nie - Peet Vermeulen

31/8/2014

 

Luister Preek

Laai Preek Af

Download
Instruksies om te kan aflaai ("Download")
psw_dagps_22_31_augustus.docx
File Size: 26 kb
File Type: docx
Download File

Ps 22             (God is daar al lyk dit dikwels nie vir jou so nie)
Waarom laat God dit of dat met my gebeur?
Hierdie is ‘n vraag waarmee baie gelowiges worstel in tye van mislukking, afdanking, siekte, dood, huweliksmoles, gesinskonflik, egskeiding, gesinne wat uitmekaar spat of een of ander ramp wat hul tref.


Read More

Superzero 2 : Simson - Wilhelm Leuschner

24/8/2014

 
14-08-24_superzero_2_-_simson_-_rigt_16.docx
File Size: 34 kb
File Type: docx
Download File

Vanaand dink ons saam oor Simson! Julle ken mos Simson se verhaal: hoe hy sy hare lank laat groei het, hoe sterk hy was, hoe hy deur Delila verlei is om sy geheim te vertel. Kom ons lees oor sy einde – Rigters 16:


Read More

Waarom gaan jy kerk toe? - Jaco Kruger

24/8/2014

 

Luister Preek

Laai Preek Af

Download
Instruksies om te kan aflaai ("Download")
matteus_16_-_waarom_gaan_jy_kerk_toe.docx
File Size: 23 kb
File Type: docx
Download File

Waarom gaan jy kerk toe?
Waarom gaan jy kerk toe?  As jy hier by Wapadrant dié vraag vir mense vra, sal baie van ons vinnig wees om vir jou te sê: “onthou, ek gáán nie kerk toe nie; ek ís die kerk.”  Heeltemal reg so, maar dan sal ʼn mens nog steeds vir jou kon vra: Waarom is jy dan die kerk?  Wat is dit vir jou om kerk te wees?  Waarom is kerk belangrik? 


Read More

Jesus Christus - Rassie Smit

24/8/2014

 

Luister Preek

Laai Preek Af

Download
Instruksies om te kan aflaai ("Download")

Superzero 1: Dawie en Goliat - Wilhelm Leuschner

17/8/2014

 
14-08-17_superzero_1_-_dawid_en_goliat.docx
File Size: 31 kb
File Type: docx
Download File

1 Samuel 17:
Die Filistynse troepe het opgetrek vir oorlog. Hulle het by Soko in Juda bymekaargekom en kamp opgeslaan by Efes-Dammim, tussen Soko en Aseka. 2Saul en die manskappe van Israel het in die vallei by die groot boom kamp opgeslaan en hulle vir die geveg teen die Filistyne gereedgemaak. 3Die Filistyne en die Israeliete het op twee heuwels teenoor mekaar stelling ingeneem. Daar was ’n vallei tussen hulle.


Read More

Ontferm U oor my - Jaco Kruger

17/8/2014

 

Luister Preek

Laai Preek af

Download
Instruksies om te kan aflaai ("Download")
1.         Baba voëltjies in ʼn nes
Klein babavoëltjies in ʼn nes.  Sopas in die afgelope dag of wat uitgebroei.
Dink jou vir ʼn oomblik in hulle situasie in.  Hulle is nog feitlik blind.  Hulle kan nie eintlik beweeg nie.  Totaal weerloos.  Totaal en al afhanklik van die ma en die pa voël wat vir hulle kos moet bring.  Al wat hulle kan doen is piep – soos net klein voëltjies kan piep.  Aanhoudend, deurdringend met wyd oopgesperde bekke na boontoe.  Wagtend op daardie geklap van vlerke – teken van voeding en beskutting wat hier is vir hulle.

matteus_15_-_here_ontferm_u_oor_my.docx
File Size: 21 kb
File Type: docx
Download File


Read More

Is jy man of muis - Rassie Smit

17/8/2014

 

Luister Preek

Laai Preek Af

Download
Instruksies om te kan aflaai ("Download")
Is jy man of muis?
Dis ‘n bekende vraag/stelling wat ‘n mens dikwels hoor. Met hierdie vraag word ‘n mens – gewoonlik ‘n man of seun – eintlik voor ‘n evaluering gedaag: ‘n evaluering wat alles te doen het met die vraag oor jou manlikheid. Is jy ‘n ware man – of nie?

man_of_muis_1konings2v1-12_170814.docx
File Size: 311 kb
File Type: docx
Download File


Read More

Dissipelskap eis bereidheid tot lyding en vervolging - Peet Vermeulen

10/8/2014

 
Besprekingsvraag: Glo jy dat dit met ‘n Christen net voorspoedig moet gaan?
Voorspoedsgodsdiens  is iets wat al hoe meer veld wen en al hoe meer mense mislei.  Dit word die “health and wealth gospel” of “gospel of success”   genoem. 

merkteken_van_dissipel_3_mat_10-24_tot_39.docx
File Size: 34 kb
File Type: docx
Download File

Rassie Smit - Die vrou - Afronding van God

10/8/2014

 

Luister Preek

Laai Preek Af

Download
Instruksies om te kan aflaai ("Download")
Inleiding
Gister het ons ‘n openbare vakansiedag in Suid-Afrika gevier: Nasionale Vrouedag.

die_vrou____genesis_1_en_2_sondag_10_augustus_2014docx.docx
File Size: 123 kb
File Type: docx
Download File


Read More
<<Previous
    Picture

    Preke op Video en Klankbaan hier beskikbaar. Of laai dit af op jou rekenaar / selfoon om later te gebruik.
    ​
    Indien jy waarde kry uit hierdie preke en geroepe voel om ‘n finansiële bydrae te maak....(Volg hierdie skakel of gebruik die SnapScan funksie hier onder)
    Picture

    RSS Feed

    Tydperk

    February 2021
    January 2021
    December 2020
    November 2020
    October 2020
    September 2020
    August 2020
    July 2020
    June 2020
    May 2020
    April 2020
    March 2020
    February 2020
    January 2020
    December 2019
    November 2019
    October 2019
    September 2019
    August 2019
    July 2019
    June 2019
    May 2019
    April 2019
    March 2019
    February 2019
    January 2019
    December 2018
    November 2018
    October 2018
    September 2018
    August 2018
    July 2018
    June 2018
    May 2018
    April 2018
    March 2018
    February 2018
    January 2018
    December 2017
    November 2017
    October 2017
    September 2017
    August 2017
    July 2017
    June 2017
    May 2017
    April 2017
    March 2017
    February 2017
    January 2017
    December 2016
    November 2016
    October 2016
    September 2016
    August 2016
    July 2016
    June 2016
    May 2016
    April 2016
    March 2016
    February 2016
    January 2016
    December 2015
    November 2015
    October 2015
    September 2015
    August 2015
    July 2015
    June 2015
    May 2015
    April 2015
    March 2015
    February 2015
    January 2015
    December 2014
    November 2014
    October 2014
    September 2014
    August 2014
    July 2014
    June 2014
    May 2014
    April 2014
    March 2014
    February 2014
    January 2014
    December 2013
    November 2013
    October 2013
    September 2013
    August 2013
    July 2013
    June 2013
    May 2013
    April 2013
    March 2013
    February 2013
    January 2013
    December 2012
    November 2012
    October 2012
    September 2012
    August 2012
    July 2012
    June 2012
    May 2012
    April 2012
    March 2012
    February 2012
    January 2012
    December 2011
    November 2011
    October 2011
    August 2011
    July 2011

    Onderwerpe

    All
    Afgodery
    Afguns
    Afstand
    Bekommernis
    Belofte
    Blydskap
    Christus
    Deurkruis
    Dissipels
    Dissipelskap
    Doop
    Einde
    Erfenis
    Feeskos
    Gebed
    Geloof
    Genade
    Gesag
    Geskenke
    God
    God Se Stem
    Groeiefases
    Groot
    Hel
    Hemelvaart
    Jaco Kruger
    Jerusalem
    Jesus
    Jesus; Ly Vir Ons
    JOH 20:1-18
    Jubelsondag
    Jy Is Vry
    Kan Jy?
    Kerk
    Kersfees
    Kind
    Koringkorrel
    Krisis
    Labels
    Lag
    Lewenstaak
    Liefde
    Maria
    Ma-wees
    Moedersdag
    Moederskap
    Moeg
    Naam
    Onwelvoeglik
    Paasfees
    Palm
    Palmsondag
    Palm Sondag
    Peet Vermeulen
    Petrus Grove
    Pinkstersondag
    Prof Amie Van Wyk
    Reënboog
    Regte
    Restourasie
    Saad
    Sabbatsbrood
    Selfsug
    Seniors
    Sien Is Glo
    Simson
    Skoongewas
    Skuldbelydenis
    Sloet
    Sorg
    Spaar
    Sterf
    Sterk
    Sterk Bene
    Straatkafee
    Swak Bene
    Tafelmaniere
    Te Besig
    Te Laat
    Tempel
    Thinking Out Loud!
    Tuin Van Eden
    Verdienste
    Verheerlik God
    Verhoudings
    Verkiesing
    Verslawing
    Versoeking
    Vlees
    Vrou
    Vrugte Van Die Gees
    Vry
    Wandel
    W.A.T.
    Wat Drink Jy?
    Water
    Werd
    Werk
    Wetenskap
    Wilhelm
    Wilhelm Se Blog
    Winter
    Woede
    Woord


Photos used under Creative Commons from Neil Armstrong2, vancouverfilmschool, Evan Courtney, Ken Wilcox., hjjanisch, Parker Michael Knight, woodleywonderworks, Ari Helminen, Dougtone, radiant guy, yoga - photowork, Trilok Rangan, xmatt, Iza & Audrey Love !, Beverly & Pack, damo1977, Spencers Brook Farm, The ReflexMan, jamtea, Ryan Vaarsi, Vampire Bear, dpape, Justin A. Wilcox, marfis75, Niklas Hellerstedt, SHAREconference, Lori_NY, Allie_Caulfield, Andrew Michaels, onnola, GViciano, allspice1, tiltti, Parker Michael Knight, Pablodda, dededanabby, Capture Queen ™