Luister PreekKyk Preek ![]()
KERK/ONS MOET DIE VERVREEMDING RONDOM SIEN EN BINNEGAAN
· SA is een van die geweldadigste lande ter wêreld. Ook een van die mees rassistiese. Ons kan sê: SA leef vervreemd en selfs haat in hierdie mooi land! Hier word verkragtings en moorde daadliks aangemeld. Koerante en nuus word vermy omdat ons nie meer die vlakke van geweld en misdaad kan verwerk nie. Die vraag is: Is versoening en lewe moontlik. Duidelik het die Mandelaterapie dit nie gedoen nie…meer is nodig, maar wat? Luister PreekKyk Preek ![]()
Wie weet nie wat is dit hierdie nie?
(Ons werk vandag al hoe meer met virtuele geld: elektroniese balanse en internet oorbetalings. Maar die meeste van ons sien en voel darem nog so af en toe fisiese kontant). Kyk die preek ![]()
Inleiding
Is gemiddeld-wees – of selfs onder-gemiddeld wees - vir jou maar genoeg? Luister Preek![]()
TEMA: DOEN NOU IETS!
Wat vat dit om op te staan vir wat reg is, maak nie saak die gevare nie? Wat vat dit om te staan vir wat reg is, al staan jy alleen? Kom ons gaan kyk ’n bietjie na een vrou wat presies dit gedoen het. Ons gaan vandag bietjie stilstaan by een van die mees bekende vroue in die Bybel – Ester! Luister Preek![]()
Inleiding
Waarna smag jy die meeste in die lewe? As jy daardie een ding moes noem, wat sou dit wees? Ek lees die afgelope week dat daar nogal baie studies hieroor regoor die wêreld gedoen word. Geld, mag, sukses, vryheid, ensomeer is ook redelik hoog op die lyste, maar veral hierdie 2 staan uit in die meeste van die gevalle: sin en betekenis (die Engelse woord: meaning) en liefde. Ek dink die kanse is goed dat ons tot dieselfde slotsom sal kom as ons mekaar vanoggend hieroor sou uitvra. ![]()
Besprekingsvraag:
Ons teksvers leer: In Christus is jy meer as ‘n oorwinnaar. Vraag: Is jy? Praat jy met mense vind jy: Daar is groot nood... Meeste mense leef in een of ander spanning om velerlei redes. En vir elke mens is sy nood werklikheid... |
Preke op Video en Klankbaan hier beskikbaar. Of laai dit af op jou rekenaar / selfoon om later te gebruik.
Indien jy waarde kry uit hierdie preke en geroepe voel om ‘n finansiële bydrae te maak....(Volg hierdie skakel of gebruik die SnapScan funksie hier onder) Tydperk
November 2019
Onderwerpe
All
|