
psalm_100_lofprysing.docx |
Lofprysing – die woord is ‘n vreemde konsep in Dopperkringe
Grappie – in hierdie kerk loof ons nie die Here nie…
Lofprysing is om God
Te bewonder,
te verheerlik
Sy Naam groot te maak.
te aanbid.
Hom die eer te gee wat Hom toekom…
te dank