
solus_christus_1_tim_2.docx |
Spreekwoord lui: Alle paaie lei na Rome
Wanneer dit van die geloof gesê word beteken dit:
Alle godsdienste is gelyk.
Alle gelowe, Christendom, Boeddhisme, Hindoeïsme, Islam
sal eendag in die hemel op eindig.
Maak dus nie saak aan watter godsdiens jy behoort,
of wie jy aanbid nie – Jy is op pad!
Dit is doodgewoon nie waar nie.
Lees 1 Tim 2:1-7