In ons land, is daar hoofsaaklik mense wat uit die Griekse kultuur van die Bybelse tyd afstam: die breedweg Westerse kultuur(e). Dis die meeste van ons hier.

sterk_of_slim__1korintiërs1v8-31__300918.docx |
Wat interessant is, is dat ‘n mens van die groot kulture in die wêreld op hierdie manier kan definieer of indeel: ‘n fokus op krag of ‘n fokus op wysheid/intellektualisme.
In ons land, is daar hoofsaaklik mense wat uit die Griekse kultuur van die Bybelse tyd afstam: die breedweg Westerse kultuur(e). Dis die meeste van ons hier. ![]()
0 Comments
Kyk die preek
Inleiding
Waaroor gaan kerkwees? Oor Christus. Jesus Christus staan altyd in die middelpunt van kerkwees. “Ja, ek weet...” sal waarskynlik jou eerste reaksie wees. Ons weet dit tog almal. Ons hoor dit baie gereeld. Dis nie vir ons nuus nie. ![]()
Kyk die preek
Niemand van ons kan sonder liefde leef nie.
Selfs nie eens suurstof, water, kos, ‘n huis, geld of iets anders is so belangrik soos liefde nie. Ons kan al hierdie dinge hê, en aan die lewe bly, maar dit sal nie genoeg wees nie. In hierdie harde, onregverdige, wrede wêreld kan ons nie sonder liefde nie. En dan bedoel ons nie daardie onverklaarbare vreemde, warm gevoel wat ‘n mens kry wanneer jy die dag verlief raak nie. Met liefde bedoel ons daardie optrede van iemand met wie jy jou lewe deel, wat jou altyd eerste stel, alles vir jou doen, jou beskerm, jou respekteer, jou help, jou dra, geduldig is met jou, saam opgewonde is oor jou oorwinnings en suksesse, saam huil oor jou seerkry en swaarkry en jou mislukkings, jou vergewe, jou nog ‘n kans gee. ![]()
Ons leef in ‘n wêreld waar die aanslag op Christene al feller word.
Vraag: Wat is die taak van die kerk/ dissipels, volgelinge van Jesus Christus?
![]()
|
Preke op Video en Klankbaan hier beskikbaar. Of laai dit af op jou rekenaar / selfoon om later te gebruik.
Indien jy waarde kry uit hierdie preke en geroepe voel om ‘n finansiële bydrae te maak....(Volg hierdie skakel of gebruik die SnapScan funksie hier onder) Tydperk
January 2021
Onderwerpe
All
|