Wapadrant
  • Wapadrant Tuisblad
    • Oor Ons >
      • Predikante
      • Personeel
      • Fasiliteite
    • Kaart / Map
    • Kontak Ons
    • Opname
  • Kennisgewingbord
    • Openbare Getuienis
    • Wapadrant Nuus
    • Nuutste aankondigings
    • Inry Erediens
    • Maand-Krant
    • GPS 2020
    • Geselsbrief Nuusbriewe
    • El-Pida Nuusbrief
    • GKSA - Brokkies Nuus & Publikasies
    • FOTO ALBUMS
  • Preke
    • Paasfees Musiek
    • Covideo inspirasie
  • Bedieninge
    • Toerusting / Opleiding >
      • Geestelike Paaie
      • Geloofstoerusting
      • Lewenstoerusting
      • Dissipelskap Toerusting
      • Genadegawes
      • Besprekings / Forums / Blogs
    • Eredienste
    • Gebedsbediening >
      • Gebedsversoeke en verhale van hoop en dankbaarheid
    • Jeug- en Gesinsbediening >
      • Huisgodsdiens
      • Hulpmiddels tydens Covid 19
    • Digitale Bediening
    • Kleingroepe >
      • Kleingroepboekies om af te laai
    • Pastorale Sentrum Wapadrant
    • Uitreik >
      • SUNRISE ROAD NPO >
        • Sunrise: Naskool en Leerder Ondersteuning
        • Sunrise: SAPS Trauma Sentrum
      • BURUNDI MISSION
      • MISSIO DEI SA
      • TOPIA NPO
      • ANDER
    • Werksplek Bediening (#PreachAtWork)
  • Meer
    • Wapadrant en Corona
    • Ander Web Skakels
    • Diensgroep- en Gemeente Aktiwiteite
    • Dienswerk
    • Finansiele Sake
    • Hulpbronne (Geestelike Groei) >
      • Bybelstudies
      • Preekreekse
      • Video's
    • Kalender
    • Kerkraad Sake >
      • Kerkraad verklarings >
        • Gespreksforum gehou - 09Apr2016 - Oor die vrou in die ampte (Klank opnames)
        • Gespreksforum 2 - Gehou op 26Mrt2017 (Eenheid en Verskeidenheid)
        • Gespreksforum 3 - Gehou op 24Mrt2018 (Toekoms van GKSA)
    • Kleingroepinisiatiewe
    • Verjaarsdae
    • Poste Beskikbaar
    • Poste Gesoek

Die Nuwe Jaar - Wilhelm Leuschner

29/11/2015

 
Luister die preek
Laai klankbaan af (mp3)
Download
Kyk die Preek
15-11-29_adventsondag.docx
File Size: 30 kb
File Type: docx
Download File

TEMA: DIE NUWE JAAR
 
DEEL 1: STERF AF
 So, voorspoedige nuwe jaar! Wat beplan jy vir die nuwe jaar? Hoe gaan jou nuwe jaar lyk? Dis belangrik dat mens jouself dit afvra, anders hardloop die jaar eenvoudig met jou weg! Wat is die groot HOEKOM’s waarop jy wil fokus? Wat is die groot klippe wat jy eerste wil insit? Wanneer sal jy jou jaar as suksesvol beskou? Wat sal vir jou die belangrikste wees?
Kom ons gaan kyk bietjie wat Paulus as die belangrikste beskou het en kyk of ons dalk iets by hom kan leer:


Read More

Hoekom - Wilhelm Leuschner

22/11/2015

0 Comments

 
Luister die Preek
Laai die Klankbaan af (mp3)
Download
Kyk die Preek
15-11-22_jesus_bid.docx
File Size: 426 kb
File Type: docx
Download File

TEMA: HOEKOM?
 Vandag is die laaste dag van die jaar – wel, die kerklike jaar ten minste. En ons het netnou lekker saam gesels oor wat elkeen van ons hierdie jaar gedoen het.

Read More
0 Comments

Altyd en nooit - Rassie Smit

15/11/2015

 
Luister die Preek:
Laai die klankbaan af (mp3):
Download
Kyk die Preek:
altyd_en_nooit_hebreërs10v1-18_151115.docx
File Size: 23 kb
File Type: docx
Download File

ALTYD EN NOOIT
 
Skriflesing
Lees Hebreërs 10:1-18 (1983 Afrikaanse Vertaling)

 
Inleiding
Ons sê dikwels vir mekaar: nooit is ‘n baie lang tyd...
 
En dan waarsku ons mekaar om die woord maar spaarsamig te gebruik. Want nooit is een van daardie absolute woorde: nooit, altyd, beslis/beslis nie, sonder twyfel, hoegenaamd nie – dis alles woorde wat jy net kan gebruik as jy absolute sekerheid het oor wat jy sê. Want as jy dit gebruik – en dit gebeur nie soos jy dit sê nie, of dit blyk toe nie die waarheid te wees nie – dan het jy nie net jou eie geloofwaardigheid verloor nie, jy het ook skade gedoen. Jy het verwagtinge geskep wat nie realiseer nie. Jy het vertroue geskep waaraan jy nie kon voldoen nie. Jou integriteit kom onder verdenking. Jou betroubaarheid staan nie meer so vas nie.
.

Verootmoediging en Biddag vir reën - Peet Vermeulen

15/11/2015

0 Comments

 
openbaring_3v20_verootmoediging.docx
File Size: 20 kb
File Type: docx
Download File

Openbaring 3:14-22                                                      Verootmoediging & Biddag vir reën
Teks: Openbaring 3:20
Vandag is uitgeroep as ‘n Bid dag.
Wanneer hou ons spesiale biddae?


Read More
0 Comments

Wenke vir woestynreisigers - Jaco Kruger

8/11/2015

0 Comments

 
Luister die Preek
Laai die klankbaan af (mp3)
Download
Kyk die Preek
psalm_63_-_wenke_vir_woestynreisigers.docx
File Size: 22 kb
File Type: docx
Download File

WENKE VIR WOESTEINREISIGERS
 
1.         Die pad deur die woestyn
Die pad tussen Windhoek en Hentiesbaai in Namibië is lank en reguit.  Die een keer toe ek en Donette die pad gery het was dit vir my plek-plek nogal grillerig.  Daar is nie ‘n ander motor in sig nie, en jy wonder hoe lank jy daar in die leegheid sal moet staan as jou kar breek totdat daar dalk weer ‘n mens verbykom.  Nou, gelukkig het ons bakkie nie gebreek nie, maar dit het my net laat besef dat die woestyn darem maar ‘n onherbergsame plek is, hoor.  Kyk, dit het sy eie mooiheid en bekoring, maar jy wil nie daar bly nie.  Jy is eintlik tog altyd deur die woestyn op pad.  Op pad na die ander kant toe.  Iewers waar daar meer water is, meer groenigheid is, meer lewe is.  Jy kan ‘n rukkie in die woestyn oorbly, maar jy is eintlik altyd op pad déúr. Jy kan nie bly waar jy is nie, anders sal jy doodgaan.  Ek wonder of Dawid ook aan hierdie dinge gedink het destyds toe hy daar in die woestyn van Juda was?  Ek wonder of iets hiervan in hom aan die woel en werskaf was toe hy hierdie psalm geskryf het?


Read More
0 Comments

Om God tenvolle te vertrou - Petrus Grové 

1/11/2015

0 Comments

 
Luister die Preek
Laai die Preek af (mp3)
Download
Kyk die Preek
0 Comments
    Picture

    Preke op Video en Klankbaan hier beskikbaar. Of laai dit af op jou rekenaar / selfoon om later te gebruik.
    ​
    Indien jy waarde kry uit hierdie preke en geroepe voel om ‘n finansiële bydrae te maak....(Volg hierdie skakel of gebruik die SnapScan funksie hier onder)
    Picture

    RSS Feed

    Tydperk

    January 2021
    December 2020
    November 2020
    October 2020
    September 2020
    August 2020
    July 2020
    June 2020
    May 2020
    April 2020
    March 2020
    February 2020
    January 2020
    December 2019
    November 2019
    October 2019
    September 2019
    August 2019
    July 2019
    June 2019
    May 2019
    April 2019
    March 2019
    February 2019
    January 2019
    December 2018
    November 2018
    October 2018
    September 2018
    August 2018
    July 2018
    June 2018
    May 2018
    April 2018
    March 2018
    February 2018
    January 2018
    December 2017
    November 2017
    October 2017
    September 2017
    August 2017
    July 2017
    June 2017
    May 2017
    April 2017
    March 2017
    February 2017
    January 2017
    December 2016
    November 2016
    October 2016
    September 2016
    August 2016
    July 2016
    June 2016
    May 2016
    April 2016
    March 2016
    February 2016
    January 2016
    December 2015
    November 2015
    October 2015
    September 2015
    August 2015
    July 2015
    June 2015
    May 2015
    April 2015
    March 2015
    February 2015
    January 2015
    December 2014
    November 2014
    October 2014
    September 2014
    August 2014
    July 2014
    June 2014
    May 2014
    April 2014
    March 2014
    February 2014
    January 2014
    December 2013
    November 2013
    October 2013
    September 2013
    August 2013
    July 2013
    June 2013
    May 2013
    April 2013
    March 2013
    February 2013
    January 2013
    December 2012
    November 2012
    October 2012
    September 2012
    August 2012
    July 2012
    June 2012
    May 2012
    April 2012
    March 2012
    February 2012
    January 2012
    December 2011
    November 2011
    October 2011
    August 2011
    July 2011

    Onderwerpe

    All
    Afgodery
    Afguns
    Afstand
    Bekommernis
    Belofte
    Blydskap
    Christus
    Deurkruis
    Dissipels
    Dissipelskap
    Doop
    Einde
    Erfenis
    Feeskos
    Gebed
    Geloof
    Genade
    Gesag
    Geskenke
    God
    God Se Stem
    Groeiefases
    Groot
    Hel
    Hemelvaart
    Jaco Kruger
    Jerusalem
    Jesus
    Jesus; Ly Vir Ons
    JOH 20:1-18
    Jubelsondag
    Jy Is Vry
    Kan Jy?
    Kerk
    Kersfees
    Kind
    Koringkorrel
    Krisis
    Labels
    Lag
    Lewenstaak
    Liefde
    Maria
    Ma-wees
    Moedersdag
    Moederskap
    Moeg
    Naam
    Onwelvoeglik
    Paasfees
    Palm
    Palmsondag
    Palm Sondag
    Peet Vermeulen
    Petrus Grove
    Pinkstersondag
    Prof Amie Van Wyk
    Reënboog
    Regte
    Restourasie
    Saad
    Sabbatsbrood
    Selfsug
    Seniors
    Sien Is Glo
    Simson
    Skoongewas
    Skuldbelydenis
    Sloet
    Sorg
    Spaar
    Sterf
    Sterk
    Sterk Bene
    Straatkafee
    Swak Bene
    Tafelmaniere
    Te Besig
    Te Laat
    Tempel
    Thinking Out Loud!
    Tuin Van Eden
    Verdienste
    Verheerlik God
    Verhoudings
    Verkiesing
    Verslawing
    Versoeking
    Vlees
    Vrou
    Vrugte Van Die Gees
    Vry
    Wandel
    W.A.T.
    Wat Drink Jy?
    Water
    Werd
    Werk
    Wetenskap
    Wilhelm
    Wilhelm Se Blog
    Winter
    Woede
    Woord


Photos used under Creative Commons from Neil Armstrong2, vancouverfilmschool, Evan Courtney, Ken Wilcox., hjjanisch, Parker Michael Knight, woodleywonderworks, Ari Helminen, Dougtone, radiant guy, yoga - photowork, Trilok Rangan, xmatt, Iza & Audrey Love !, Beverly & Pack, damo1977, Spencers Brook Farm, The ReflexMan, jamtea, Ryan Vaarsi, Vampire Bear, dpape, Justin A. Wilcox, marfis75, Niklas Hellerstedt, SHAREconference, Lori_NY, Allie_Caulfield, Andrew Michaels, onnola, GViciano, allspice1, tiltti, Parker Michael Knight, Pablodda, dededanabby, Capture Queen ™