MAANDAG 25 DESEMBER 2017 (KERSDAG)
TEKS: MATTEUS 2:16-23
TEMA: HARTVERSKEURENDE BLYDSKAP
- Inleiding
Gee hulle ewige rus.
Só klink dit in die lied “Pie Jesu” van Andrew Loyd Webber: geskoei op ‘n eeue-oue Latynse teks van die kerklike tradisie.
Ook vir ons vandag bly dit ‘n aangrypende gebed: die soeke na rus – ewige rus. En dit is net Jesus Christus, Seun van God, Lam van God, wat dit kan gee.
‘n Bietjie somber vir vandag? Vir Kersfees?

hartverskeurende_blydskap_mat2v16-23__251217.docx |