
16-01-17_dienswerk_genesis_12.docx |
Kerstyd is ’n wonderlike tyd, want nie net rus almal nie, maar ons kry so bietjie kans om weer te besef wat eintlik belangrik is in die lewe, kan om te besef hoe geseënd ons eintlik is. As jy moet eerlik wees, wat sal jy as die seëninge in jou lewe beskou? ......