
gal_5v13_vryheid_in_christus_roep_om_dienswerk.docx |
Teks: “Liewe broers en susters*, julle is geroep om in vryheid te leef. Moet net nie die vryheid misbruik om sondige begeertes te bevredig nie, maar gebruik dit om mekaar met liefde te dien.. (v 13. NLV)
Preek:
Die grootste geskenk wat jy kan ontvang,
is jou VRYHEID in Jesus Christus.
Die feit dat Jesus Christus aan die kruis gesterf het
om jou van jou sondeskuld los te koop.
Dit is joune – deurdat jy dit glo...
Dit maak jou vry
dat jy voor God staan met geen sondeskuld.
Vraag is of die mens hierdie vryheid kan hanteer?