
mat_10-32_bely_jy_of_swyg_jy.docx |
Daar is te veel “geheime Christene”, masker Christene, under cover Christene. Mense wat beweer dat hul Christene is, maar uit hul manier van leef, sal jy nooit vermoed nie.
Dit laat ‘n mens dink oor hoe jy leef, hoe die wêreld jou sien en beleef, meer nog hoe Christus, die Heilige Gees wat in jou leef, jou lewe sien en beleef.