Teksgedeelte: Prediker 4:1-8 (ou vertaling)
Teksvers: Prediker 4:6
Tema: Beplan vir rus
Inleiding
Hierdie tyd van die jaar is vir baie mense ‘n moeilike tyd: ons is amper by die einde van die jaar, maar daar is nog so baie dinge wat moet gebeur. Ons is moeg, maar kan nog nie rus nie: ons moet juis eintlik so ‘n bietjie meer spoed aansit om alles wat nog moet gebeur, klaar te kry.

beplan_vir_rus__prediker_4v6___201019.docx |