jy wil nie in sy gesêlskap wees nie of gesien word nie,
jy kan die persoon nie verdra nie,
Jy kan nie die persoon liefhê nie.
Jy en die persoon is onmiddellik in kompetiesie terwyl die ander persoon salig onbewus van die kompetiesie of die uitslag is.
Die uitslag van die kompetisie is: jy is die verloorder.
Dit maak dat verhoudinge versuur, verbrokkel
en jy sit met weersin, haat, woede en selfs wrokke in jou hart.