Wapadrant
  • Wapadrant Tuisblad
  • Oor Ons
    • Predikante
    • Personeel
    • Fasiliteite
  • Publikasies
    • GPS
    • Maand-Krant
    • Geselsbrief Nuusbriewe
    • El-Pida Nuusbrief
    • Geestelike Paaie
    • FOTO ALBUMS
  • Kaart / Map
  • Kontak Ons
  • Bedieninge
    • Toerusting / Opleiding >
      • Geloofstoerusting
      • Lewenstoerusting
      • Dissipelskap Toerusting
      • Genadegawes
      • Besprekings / Forums / Blogs
      • Wapadrant Praat Saam
    • Eredienste
    • Jeug- en Gesinsbediening >
      • NUUS BLAD
    • Kerkraad >
      • Ouderlinge
      • Diakonie
    • Kleingroepe >
      • Kleingroepboekies om af te laai
    • Pastorale Sentrum Wapadrant
    • Uitreik >
      • SUNRISE NPC >
        • Sunrise: SAPS Jobseeker support centre
        • Sunrise: Naskool en Leerder Ondersteuning
        • Sunrise: Ligprojek by Woodlane Village
        • Sunrise: SAPS Trauma Sentrum
      • BURUNDI MISSION
      • KRUIK >
        • Nuus - Kruis Kulturele Bediening ( KRUIK )
      • TOPIA
      • ANDER >
        • Neem en Deel Projek
    • Werksplek Bediening (#PreachAtWork)
    • Nuwe Bedieninge (Nog in beplanning)
  • Preke
  • Meer...
    • Ander Web Skakels
    • Diensgroep- en Gemeente Aktiwiteite
    • Dienswerk
    • Finansiele Sake
    • Hulpbronne (Geestelike Groei) >
      • Bybelstudies
      • Preekreekse
      • Video's
    • Kalender
    • Kerkraad verklarings >
      • Gespreksforum gehou - 09Apr2016 - Oor die vrou in die ampte (Klank opnames)
      • Gespreksforum 2 - Gehou op 26Mrt2017 (Eenheid en Verskeidenheid)
      • Gespreksforum 3 - Gehou op 24Mrt2018 (Toekoms van GKSA)
    • Kleingroepinisiatiewe
    • Wapadrant Nuus
    • Verjaarsdae
    • Poste Beskikbaar
    • Poste Gesoek

Vreugde vir my moeder - Rassie Smit

5/14/2017

0 Comments

 
Luister die preek
Laai klankbaan af (mp3)
Download
Kyk die preek
0 Comments

#WallsMustFall - Jaco Kruger & Malwande Mdonga

5/7/2017

0 Comments

 
Luister die preek
Laai klankbaan af (mp3)
Download
0 Comments

Hier is ek! Stuur my! - Jaco Kruger

5/7/2017

0 Comments

 
Luister die preek
Laai klankbaan af (mp3)
Download
Kyk die preek
jesaja_6_-_hier_is_ek_-_stuur_my.docx
File Size: 20 kb
File Type: docx
Download File

LEES: JESAJA 6:1-13
 Hier is ek! Stuur my!

Om uit te reik“Heilig, heilig, heilig is die Here die Almagtige! Die hele aarde is vol van sy magtige teenwoordigheid.”  Vanoggend, uit die Here se Woord, hoor ons hoe uitreikwerk gedoen behóórt te word. Ons moet dit doen soos die serafs dit doen.  Serafs?  Ja, die serafs: daardie geestelike wesens wat die heeltyd in die Here se teenwoordigheid is. Hulle het ses vlerke gehad, hoor ons hier.  Met vier van die vlerke het hulle hulleself bedek – miskien uitdrukking daarvan dat God, in wie se teenwoordigheid hulle is – ver te wonderlik is om heeltemal te begryp.  God is altyd nog meer wonderlik as wat ʼn mens ooit kan vasvat met jou gedagtes en jou woorde. So, met vier vlerke bedek die serafs hulleself.  Maar - met twee vlieg hulle!  Daar’s beweging.  Die serafs dra die wonderlikheid van hierdie God wat op ʼn baie hoë troon sit al hoe verder uit.

Read More
0 Comments

Gaan in vrede! - Wilhelm Leuschner

4/30/2017

0 Comments

 
Luister die preek
Laai klankbaan af (mp3)
Download
17-04-30_johannes_20_-_vryheidsdag_en_werkersdag.docx
File Size: 494 kb
File Type: docx
Download File

TEMA: GAAN IN VREDE
 
DEEL 1: ONS HET VREDE....
Dink jou in hierdie situasie in. Dis Sondagaand. Jesus is Vrydag gekruisig. Die 11 dissipels kruip weg – hulle is BANG!
 
Jesus en sy dissipels is deur die Jode as moeilikheidmakers gesien en nou is Jesus doodgemaak. Wat gaan die Jode met die dissipels doen‽ Almal weet wie hulle is, dis nie asof hulle in die geheim opgetree het nie.
 
Gestel jy is deel van ’n bende van 12, ’n bende wat die owerheid van probeer ontslae raak, ’n bende waar al die mense presies weet wie julle 12 is – en nou is julle leier gevang en doodgemaak! Wat dink jy gaan met jou gebeur? Wat dink jy lê vir jou voor?
 
Dis die dissipels die Sondagaand.

Read More
0 Comments

Die hele Maleagi - Wilhelm Leuschner

4/23/2017

0 Comments

 
Kyk eers die volgende video deur "Bible Project"
Luister die preek
Laai klankbaan af (mp3)
Download
0 Comments

Die wonders van die Here - Rassie Smit

4/23/2017

0 Comments

 
Luister die preek
Laai klankbaan af (mp3)
Download
Kyk die preek
0 Comments

Gaan vertel dit! - Jaco Kruger

4/16/2017

0 Comments

 
Luister die preek
Laai klankbaan af (mp3)
Download
Kyk die preek
 LEES:                       JOHANNES 20:1-18
 Gaan vertel dit!
 1.         Sien is glo ... of is dit?
Sien is glo ... of is dit?  Is dit nie dalk eerder hoor is glo nie?  Het julle opgelet hoe dat ons, in hierdie vertelling in die werklikheid van Jesus opstanding ingelei word – nie net deur wat ons sien nie, maar juis deur wat ons hoor!  Hoe werk sien en hoor saam met mekaar wanneer dit oor geloof in Jesus se opstanding gaan?  Dink bietjie saam met my hieroor vanoggend.
0 Comments

Goeie Vrydag - Jaco Kruger

4/14/2017

0 Comments

 
Luister die preek
Laai klankbaan af (mp3)
Download
Kyk die preek
johannes_18_-_daar_is_die_lam_van_god.docx
File Size: 20 kb
File Type: docx
Download File

LEES: JOHANNES 18:28-19:16
 
Die Lam van God wat die sonde van die wêreld wegneem
 
1.         Daar is die Lam van God”
“Dit is die mens,” sê Pilatus toe hy vir Jesus aan die skare wys daardie Vrydag oggend.  “Dit is die mens... Dís hoe die mens lyk.” 
Hierdie woorde van Pilatus is so vol betekenis, want dit nooi ons uit om terug te gaan reg na die begin toe van Johannes se verhaal oor Jesus. Onthou mooi, reg aan die begin van Johannes een – in die eerste paar verse – hoor ons ook van die mens. Ons hoor dat die Woord van God méns geword het en onder ons kom woon het. Die onsigbare, oneindige, ewige God is verenig met die mens in hierdie persoon, Jesus, wat in Nasaret gebore is.

Read More
0 Comments

Wit Donderdag - Jaco Kruger

4/13/2017

0 Comments

 
Luister die preek
Laai klankbaan af (mp3)
Download
Kyk die preek
0 Comments

Jou swakheid, God se krag - Rassie Smit

4/9/2017

0 Comments

 
Luister die preek
Laai klankbaan af (mp3)
Download
0 Comments
<<Previous
Forward>>
    Picture

    Preke op Video en Klankbaan hier beskikbaar. Of laai dit af op jou rekenaar / selfoon om later te gebruik.
    ​
    Indien jy waarde kry uit hierdie preke en geroepe voel om ‘n finansiële bydrae te maak....(Volg hierdie skakel of gebruik die SnapScan funksie hier onder)
    Picture

    RSS Feed

    Tydperk

    April 2018
    March 2018
    February 2018
    January 2018
    December 2017
    November 2017
    October 2017
    September 2017
    August 2017
    July 2017
    June 2017
    May 2017
    April 2017
    March 2017
    February 2017
    January 2017
    December 2016
    November 2016
    October 2016
    September 2016
    August 2016
    July 2016
    June 2016
    May 2016
    April 2016
    March 2016
    February 2016
    January 2016
    December 2015
    November 2015
    October 2015
    September 2015
    August 2015
    July 2015
    June 2015
    May 2015
    April 2015
    March 2015
    February 2015
    January 2015
    December 2014
    November 2014
    October 2014
    September 2014
    August 2014
    July 2014
    June 2014
    May 2014
    April 2014
    March 2014
    February 2014
    January 2014
    December 2013
    November 2013
    October 2013
    September 2013
    August 2013
    July 2013
    June 2013
    May 2013
    April 2013
    March 2013
    February 2013
    January 2013
    December 2012
    November 2012
    October 2012
    September 2012
    August 2012
    July 2012
    June 2012
    May 2012
    April 2012
    March 2012
    February 2012
    January 2012
    December 2011
    November 2011
    October 2011
    August 2011
    July 2011

    Onderwerpe

    All
    Afgodery
    Afguns
    Afstand
    Bekommernis
    Belofte
    Blydskap
    Christus
    Deurkruis
    Dissipels
    Dissipelskap
    Doop
    Einde
    Erfenis
    Feeskos
    Gebed
    Geloof
    Genade
    Gesag
    Geskenke
    God
    God Se Stem
    Groeiefases
    Groot
    Hel
    Hemelvaart
    Jaco Kruger
    Jerusalem
    Jesus
    Jesus; Ly Vir Ons
    JOH 20:1-18
    Jubelsondag
    Jy Is Vry
    Kan Jy?
    Kerk
    Kersfees
    Kind
    Koringkorrel
    Krisis
    Labels
    Lag
    Lewenstaak
    Liefde
    Maria
    Ma-wees
    Moedersdag
    Moederskap
    Moeg
    Naam
    Onwelvoeglik
    Paasfees
    Palm
    Palmsondag
    Palm Sondag
    Peet Vermeulen
    Petrus Grove
    Pinkstersondag
    Prof Amie Van Wyk
    Reënboog
    Regte
    Restourasie
    Saad
    Sabbatsbrood
    Selfsug
    Seniors
    Sien Is Glo
    Simson
    Skoongewas
    Skuldbelydenis
    Sloet
    Sorg
    Spaar
    Sterf
    Sterk
    Sterk Bene
    Straatkafee
    Swak Bene
    Tafelmaniere
    Te Besig
    Te Laat
    Tempel
    Thinking Out Loud!
    Tuin Van Eden
    Verdienste
    Verheerlik God
    Verhoudings
    Verkiesing
    Verslawing
    Versoeking
    Vlees
    Vrou
    Vrugte Van Die Gees
    Vry
    Wandel
    W.A.T.
    Wat Drink Jy?
    Water
    Werd
    Werk
    Wetenskap
    Wilhelm
    Wilhelm Se Blog
    Winter
    Woede
    Woord


Photos used under Creative Commons from Neil Armstrong2, vancouverfilmschool, Evan Courtney, Ken Wilcox., hjjanisch, Parker Michael Knight, woodleywonderworks, Ari Helminen, Dougtone, radiant guy, yoga - photowork, Trilok Rangan, xmatt, Iza & Audrey Love !, Beverly & Pack, damo1977, Spencers Brook Farm, The ReflexMan, jamtea, Ryan Vaarsi, Vampire Bear, dpape, Justin A. Wilcox, marfis75, Niklas Hellerstedt, SHAREconference, Lori_NY, Allie_Caulfield, Andrew Michaels, onnola, GViciano, allspice1, tiltti, Parker Michael Knight, Pablodda, dededanabby, Capture Queen ™
✕