Ons weet almal van die sterrekykers (wyse manne). En tog weet ons so min van hulle: wie was hulle? Hoeveel van hulle was daar? (baie dink hulle was 3 – oor die 3 tipes geskenke wat hulle voor Jesus neergelê het – maar ons kan dit nie sonder meer aanvaar nie.) Waar presies het hulle vandaan gekom?
Dit bly iets van ‘n geheimenis. Ons kan bespiegel en afleidings probeer maak, maar ons sal stellig nooit presies kan sê wie hulle was nie.
![]()
![]()
Inleiding
Is jy heilig? En leef jy heilig? As iemand jou moet beskryf, sal hulle van jou kan sê dat jy heilig is? Nee? Dan moet jy jouself ernstig afvra: hoekom nie? Want in ons teksgedeelte is dit duidelik dat juis dit is wat die Here van ons eis: ons moet heilig wees. Petrus skryf (1:15-16): Nee, soos Hy wat julle geroep het, heilig is, moet julle ook in julle hele lewenswandel heilig wees. Daar staan immers geskrywe: “Wees heilig, want Ek is heilig.” Met hierdie aanhaling uit Lev. 11 en 19 en 20 beklemtoon Petrus dit: ons hele lewenswandel moet heilig wees – net soos God heilig is.
![]()
Ester 4:14 “Miskien is dit met die oog op ‘n tyd soos hierdie”
Dag van verootmoediging… (Wys skyfies) Hoe lyk die situasie waarin ons ons bevind? Hier is van ons student wat baie graag hul akademiese jaar suksesvol wil klaarmaak… En daar is ‘n legio struikelbokke
![]()
TEMA: WEES SOUT EN LIG!
Al die kerke in ons kerkverband is gevra om vandag te verootmoedig oor die misdaad en geweld en droogte waardeur ons land gaan.[1] Ek hoef seker niemand te vertel dat dit so is nie, dat ons land wel swaarkry nie. Die vraag is, hoe moet ons as gelowiges daarop reageer?
Kyk die preek (Of laai af en kyk later) ![]()
TEKSGEDEELTE: Psalm 51
Inleiding Een van die waardevolle skatte wat ons het uit die Hervorming, is die belydenisskrifte (ook genoem: 3 formuliere van eenheid – NGB, Heidelbergse Kategismus, Dordtse Leerreëls). Veral die Heidelbergse Kategismus is by ons almal bekend. Met sy formaat van vraag en antwoord is dit vandag nog baie effektief om die basiese waarhede van die gereformeerde geloof te verduidelik en aan te leer.
|
Preke op Video en Klankbaan hier beskikbaar. Of laai dit af op jou rekenaar / selfoon om later te gebruik.
Indien jy waarde kry uit hierdie preke en geroepe voel om ‘n finansiële bydrae te maak....(Volg hierdie skakel of gebruik die SnapScan funksie hier onder) Onderwerpe
All
|