Wapadrant
  • Wapadrant Tuisblad
  • Oor Ons
    • Predikante
    • Personeel
    • Fasiliteite
  • Publikasies
    • GPS
    • Maand-Krant
    • Geselsbrief Nuusbriewe
    • El-Pida Nuusbrief
    • Geestelike Paaie
    • FOTO ALBUMS
  • Kaart / Map
  • Kontak Ons
  • Bedieninge
    • Toerusting / Opleiding >
      • Geloofstoerusting
      • Lewenstoerusting
      • Dissipelskap Toerusting
      • Genadegawes
      • Besprekings / Forums / Blogs
      • Wapadrant Praat Saam
    • Eredienste
    • Jeug- en Gesinsbediening >
      • NUUS BLAD
    • Kerkraad >
      • Ouderlinge
      • Diakonie
    • Kleingroepe >
      • Kleingroepboekies om af te laai
    • Pastorale Sentrum Wapadrant
    • Uitreik >
      • SUNRISE NPC >
        • Sunrise: SAPS Jobseeker support centre
        • Sunrise: Naskool en Leerder Ondersteuning
        • Sunrise: Ligprojek by Woodlane Village
        • Sunrise: SAPS Trauma Sentrum
      • BURUNDI MISSION
      • KRUIK >
        • Nuus - Kruis Kulturele Bediening ( KRUIK )
      • TOPIA
      • ANDER >
        • Neem en Deel Projek
    • Werksplek Bediening (#PreachAtWork)
    • Nuwe Bedieninge (Nog in beplanning)
  • Preke
  • Meer...
    • Ander Web Skakels
    • Diensgroep- en Gemeente Aktiwiteite
    • Dienswerk
    • Finansiele Sake
    • Hulpbronne (Geestelike Groei) >
      • Bybelstudies
      • Preekreekse
      • Video's
    • Kalender
    • Kerkraad verklarings >
      • Gespreksforum gehou - 09Apr2016 - Oor die vrou in die ampte (Klank opnames)
      • Gespreksforum 2 - Gehou op 26Mrt2017 (Eenheid en Verskeidenheid)
      • Gespreksforum 3 - Gehou op 24Mrt2018 (Toekoms van GKSA)
    • Kleingroepinisiatiewe
    • Wapadrant Nuus
    • Verjaarsdae
    • Poste Beskikbaar
    • Poste Gesoek

Wat beteken dit om Jesus te volg - Johannes Aucamp

10/25/2015

0 Comments

 
Luister die Preek
Laai die Preek af
Download
Kyk die Preek
0 Comments

Wanneer die lewe nie meer sin maak (3) - Peet Vermeulen

10/18/2015

0 Comments

 
job_38_wanneer_die_lewe_nie_meer_sin_maak_nie_3.docx
File Size: 23 kb
File Type: docx
Download File

Het dit al met jou gebeur dat jy in jou nood spesifieke dinge van die Here vra,
en jy voel jy  kry geen antwoord nie?
Maar as jy mooi na die saak sou kyk,
is dit nie dat die Here jou nie geantwoord het nie,
maar jy het nog nie die antwoord gekry wat jy graag wil hê nie.


Read More
0 Comments

'n Brose kleipot met 'n onskatbare skat - Rassie Smit

10/18/2015

0 Comments

 
brose_kleipot_2kor4v7-15_181015.docx
File Size: 42 kb
File Type: docx
Download File

Inleiding
Waar bêre jy jou waardevolle besittings?
Iets waarvan jou lewe afhang?
 
Sekerlik op die veiligste plek wat jy kan kry!
Die misdaad en diefstal wat deel is van ons wêreld vandag, veroorsaak dat ‘n kluis net so ‘n alledaagse ding in ons huise geword het soos ‘n yskas. As jy nie ‘n kluis het nie, is jou kosbare besittings nie veilig nie. Dan kan jy groot skade ly. Dit is eenvoudig ‘n kans wat ‘n mens nie kan vat nie!


Read More
0 Comments

Om die vreemdeling te verwelkom - Jaco Kruger

10/18/2015

0 Comments

 
genesis_18_-_die_groter_gasvryheid.docx
File Size: 21 kb
File Type: docx
Download File

 
1.         Om die vreemdeling te verwelkom
In sy boek, A Man of Good Hope, skryf die joernalis Johnny Steinberg dat Musina een van die belangrikste stede in Afrika is.  Ja, daardie Musina wat net hier by die Beitbrug grenspos is, is vir miljoene mense in Afrika die droom, die ideaal wat hulle wil bereik.  Want as hulle net by Musina kan uitkom, dan is hulle in Suid Afrika, en in hulle oë is dit die land van melk en heuning.  Hier is geleenthede, hier gaan hulle werk kry, hiervandaan kan hulle geld terugstuur vir hulle mense by die huis.


Read More
0 Comments

Wanneer die lewe nie meer sin maak nie (2) - Peet Vermeulen

10/16/2015

0 Comments

 
job_23trauma.docx
File Size: 27 kb
File Type: docx
Download File


Die boek Job bevestig wat die lewe ons leer.
Om gelowige te wees beteken nie ‘n seepgladde, voorspoedige, voor die wind lewe sonder enige probleme nie.
Sedert die sondeval is probleme deel van ons aardse lewe.
Al wat verskil is die aard en intensiteit van die probleme wat mense ervaar.
Dit wissel van probleempies wat jy sommer so in jou daaglikse lewe hanteer tot traumatiese ervarings wat die wêreld vir jou op sy kop draai…


Read More
0 Comments

Getrou selfs al dreig die dood - Rassie Smit

10/11/2015

0 Comments

 
getrou_selfs_al_dreig_die_dood_daniel6v1-29_111015.docx
File Size: 74 kb
File Type: docx
Download File

Inleiding
Wat sou jy gedoen het as jy Daniël was?
Sou jy steeds aangehou bid het soos altyd? Sou jy regtig?
Of sou jy dit dalk ook oorweeg het om ter wille van jou eie veiligheid maar vir 30 dae op te hou bid? Want ons weet mos hoe groot en gevaarlik ‘n leeu is. En ‘n hele kuil vol van hulle is verskriklik!
 


Read More
0 Comments

Is jy moeg en oorlaai? - Rassie Smit 

10/4/2015

0 Comments

 
Kyk die Preek
matteus_11v25-30_sondag_4_oktober_2015.docx
File Size: 84 kb
File Type: docx
Download File

Inleiding
Is jy moeg?
Uitgeput?
Voel jy oorlaai – of alles net te veel geword het?
Wens jy die jaar kan maar net klaarkry – dat ons ‘n bietjie kan gaan rus?


Read More
0 Comments

Wanneer die lewe nie meer sin maak nie - Peet Vermeulen

10/4/2015

0 Comments

 
job_1v1_en_1v_tot_10.docx
File Size: 21 kb
File Type: docx
Download File

Job 1:1 EN 2:1-10    Wanneer die lewe nie meer sin maak nie
Hier in ons eie gemeente is daar egpaar wat nou  7 jaar gewag het vir ‘n tweede kind.  Groot was hul opgewondenheid met die geboorte van die 2de kind verlede week.  4 ure later is hul ingelig die kind het ‘n baie ernstige hartdefek.   Later is vasgestel dat die kind se 2 hoof slagare omgeruil is…


Read More
0 Comments

10 Gebooie "reboot" (4) - Wilhelm Leuschner

9/27/2015

0 Comments

 
15-09-27_4_verhouding_met_jouself.docx
File Size: 39 kb
File Type: docx
Download File

Ek sukkel om balans te hê in my verhouding met myself. Ek is geneig om na een van twee kante skeef te trek:
​
1.Dink te veel van myself:
2.Dink te min van myself
​

Read More
0 Comments

Wat is jou erfenis? - Wilhelm Leuschner

9/27/2015

0 Comments

 
Kyk die Preek
15-09-27_deut_6_erfenisdag.docx
File Size: 26 kb
File Type: docx
Download File

​WAT IS JOU ERFENIS?

Erfenisdag is een van my gunsteling vakansiedae! Ek dink dis omdat ek van die idee van ’n ‘erfenis’ hou. ’n Erfenis is iets wat iemand anders voor gewerk het en dan vir jou gee as hulle weggaan. Jy het niks daarvoor gedoen nie, maar jy kry dit en dis joune. Is dit nie wonderlik nie? Maar ek dink die ding wat ’n ‘erfenis’ vir my spesiaal maak is dat die persoon wat vir jou iets gee dit nie hoef te doen nie – hulle doen dit omdat hulle wil. Iemand, wat hard vir iets gewerk het, besluit om dit vir my te gee, nie omdat ek dit verdien nie, maar bloot omdat hulle wil.......

​Maar dis nie die enigste vraag wat ons vandag vir onsself moet afvra nie. As die lewe net gaan oor wat ek erf, is ek darem vreeslik selfsugtig. Iewers moet ek tog ook vra:
Wat gee ek as erfenis?

Wat kry ander by my wat hulle nie verdien nie? Wat gee ek vir ander wat hulle lewe beter maak? Wat los ek agter by mense as ek van hulle af weggaan? Wat kry my kinders en kleinkinders en vriende en kollegas en bure by my?.....

Read More
0 Comments
<<Previous
Forward>>
    Picture

    Preke op Video en Klankbaan hier beskikbaar. Of laai dit af op jou rekenaar / selfoon om later te gebruik.
    ​
    Indien jy waarde kry uit hierdie preke en geroepe voel om ‘n finansiële bydrae te maak....(Volg hierdie skakel of gebruik die SnapScan funksie hier onder)
    Picture

    RSS Feed

    Tydperk

    April 2018
    March 2018
    February 2018
    January 2018
    December 2017
    November 2017
    October 2017
    September 2017
    August 2017
    July 2017
    June 2017
    May 2017
    April 2017
    March 2017
    February 2017
    January 2017
    December 2016
    November 2016
    October 2016
    September 2016
    August 2016
    July 2016
    June 2016
    May 2016
    April 2016
    March 2016
    February 2016
    January 2016
    December 2015
    November 2015
    October 2015
    September 2015
    August 2015
    July 2015
    June 2015
    May 2015
    April 2015
    March 2015
    February 2015
    January 2015
    December 2014
    November 2014
    October 2014
    September 2014
    August 2014
    July 2014
    June 2014
    May 2014
    April 2014
    March 2014
    February 2014
    January 2014
    December 2013
    November 2013
    October 2013
    September 2013
    August 2013
    July 2013
    June 2013
    May 2013
    April 2013
    March 2013
    February 2013
    January 2013
    December 2012
    November 2012
    October 2012
    September 2012
    August 2012
    July 2012
    June 2012
    May 2012
    April 2012
    March 2012
    February 2012
    January 2012
    December 2011
    November 2011
    October 2011
    August 2011
    July 2011

    Onderwerpe

    All
    Afgodery
    Afguns
    Afstand
    Bekommernis
    Belofte
    Blydskap
    Christus
    Deurkruis
    Dissipels
    Dissipelskap
    Doop
    Einde
    Erfenis
    Feeskos
    Gebed
    Geloof
    Genade
    Gesag
    Geskenke
    God
    God Se Stem
    Groeiefases
    Groot
    Hel
    Hemelvaart
    Jaco Kruger
    Jerusalem
    Jesus
    Jesus; Ly Vir Ons
    JOH 20:1-18
    Jubelsondag
    Jy Is Vry
    Kan Jy?
    Kerk
    Kersfees
    Kind
    Koringkorrel
    Krisis
    Labels
    Lag
    Lewenstaak
    Liefde
    Maria
    Ma-wees
    Moedersdag
    Moederskap
    Moeg
    Naam
    Onwelvoeglik
    Paasfees
    Palm
    Palmsondag
    Palm Sondag
    Peet Vermeulen
    Petrus Grove
    Pinkstersondag
    Prof Amie Van Wyk
    Reënboog
    Regte
    Restourasie
    Saad
    Sabbatsbrood
    Selfsug
    Seniors
    Sien Is Glo
    Simson
    Skoongewas
    Skuldbelydenis
    Sloet
    Sorg
    Spaar
    Sterf
    Sterk
    Sterk Bene
    Straatkafee
    Swak Bene
    Tafelmaniere
    Te Besig
    Te Laat
    Tempel
    Thinking Out Loud!
    Tuin Van Eden
    Verdienste
    Verheerlik God
    Verhoudings
    Verkiesing
    Verslawing
    Versoeking
    Vlees
    Vrou
    Vrugte Van Die Gees
    Vry
    Wandel
    W.A.T.
    Wat Drink Jy?
    Water
    Werd
    Werk
    Wetenskap
    Wilhelm
    Wilhelm Se Blog
    Winter
    Woede
    Woord


Photos used under Creative Commons from Neil Armstrong2, vancouverfilmschool, Evan Courtney, Ken Wilcox., hjjanisch, Parker Michael Knight, woodleywonderworks, Ari Helminen, Dougtone, radiant guy, yoga - photowork, Trilok Rangan, xmatt, Iza & Audrey Love !, Beverly & Pack, damo1977, Spencers Brook Farm, The ReflexMan, jamtea, Ryan Vaarsi, Vampire Bear, dpape, Justin A. Wilcox, marfis75, Niklas Hellerstedt, SHAREconference, Lori_NY, Allie_Caulfield, Andrew Michaels, onnola, GViciano, allspice1, tiltti, Parker Michael Knight, Pablodda, dededanabby, Capture Queen ™
✕