Luister Preek | ![]()
| Laai preek audio af![]()
|

Werp jou bekommernis op die Here Tema van die dag is ons bekommernisse, en wat om daarmee te maak.
Ons is hier as gelowiges om ons roeping uit te leef deurdat ons meewerk dat die Koninkryk van God sigbaar word waar ons leef en werk.
In hierdie uitvoering van ons roeping sal ons verseker teenkanting en uitdagings beleef. Inteendeel so vinnig as wat jy gaan begin om die wil van God in jou roeping in Sy Koninkryk uit te leef so vinnig sal daar uitdagings en bekommernisse kom want jy is nou in stryd met wat satan se wil is met jou lewe.