![]()
| ![]()
|
| BEGIN BY DIE EINDE: Wat moet met jou gebeur as jy doodgaan? RAPPORT: Wanneer jy te sterwe kom, wat moet met jou liggaam gebeur? 1. Ek wil veras word. 69% 2. Ek wil begrawe word. 19% 3. My naasbestaandes moet maar besluit. 6% 4. My liggaam moet vir mediese navorsing gebruik word. 6% Belangriker: Wat moet oor jou gesê word by jou begrafnis? |