Luister preek | | Laai preek af | ![]()
|

[Onthou julle nog die ou R50 noot.... met Van Riebeeck.
Hier is die nuwe een met Mandela]
Hoekom het jy nie na vore gekom nie?
- Posisie: ek was te ver of in die middel van die ry
- Bekwaamheid: ek is nie vinnig genoeg nie
- Wantroue: iewers is daar ’n slang in die gras....
- Selfbeeld: ek is skaam om voor mense op te tree