Luister preek | | Laai preek af | ![]()
|

Sommige het opwindende stories, vol avontuur. Ander het moeilike verhale vol swaarkry, beproewing, intriges. Daar is mense met meer rustige verhale, sonder verassings.… Party se stories is morsig, ander weer netjies in stylvol verpak.
Watter storie skryf, vertel jou lewe?
Watter storie lees jou werkskollega’s in jou?
Is dit dalk ‘n ander storie as die wat jou gesinslede ervaar?
Jou Fb,twitter vriende – watter storie lees hulle…?
Watter storie ervaar jou kleingroeplede hier by die kerk?
Of jy dit nou wil weet of nie – jou lewe skryf ‘n storie.
Kom ons lees iets van Paulus se storie: