| TITUS 3:1-9: JY IS SKOONGEWAS!!! Ek het hierdie week my kar vir ’n was gevat. My kar het omtrent só gelyk... Maar darem nie so nie... Is dit nie jammer dat ’n kar homself nie kan was nie. Ek bedoel, dis nie ek wat vuil is nie, maar ek moet my kar was! En dit is die evangelie. God, wat skoon is, moet my en jou skoonwas omdat ons dit nie self kan doen nie. Kom ons lees daarvan in Titus 3:1-9... |