Luister Preek | Laai Preek Af |
Jerusalem – een van die oudste stede in die wêreld. Argeologiese opgrawings wys dat daar al vir ten minste vyf duisend jaar mense op daardie plek woon, en dat een of ander vorm van ʼn stadjie al vir omtrent vier duisend jaar op daardie plek bestaan.