Luister Preek | Laai Preek af | ![]()
|
Daar word vertel dat Boedha enkele sekondes nà sy geboorte alreeds met volle bewussyn en goddelike insig deur alles in die hemel en op die aarde kon sien. Hy het sewe tree in elke windrigtting gegee en uitgeroep:”Ek is die vernaamste in die wêreld!” (Cilliers, J. 1997. Sal die regte Jesus opstaan asseblief?)
In die evangelie van Thomas (Nuwe Testamentiese apokrief) vind jy die verhaal van Jesus se kindheidsjare;