![]()
| ![]()
|
| EK IS ... JESUS (1) EK IS ... DIE WARE WINGERDSTOK Onthou jy hoe dit voel om te weet jy kan iets nie doen nie... Miskien op skool – ek kan nie wiskunde doen nie... Miskien by die werk – hierdie opdrag/taak kan ek nie; ek is nie die regte persoon nie Miskien by die kerk – ek hoor wat die Here wil hê ek moet doen, maar ek kan nie, dis nie my persoonlikheid nie, dis nie my gawes nie, ek is nie die regte persoon nie... Ek het verlede jaar so gevoel - Aspergers |