Ons het netnou lekker saam gelag. Dit laat ‘n mens sommer net anders voel – nie waar nie? Daar is min dinge wat ‘n mens so gou laat goed voel soos lekker lag. Dis geen wonder dat die meeste mense saamstem nie: om te lag is die beste medisyne. (Laughter is the best medicine, soos die Engelse sê).