Luister preek | | Laai preek | ![]()
|
Liefde handel nie onwelvoeglik nie - Peet Vermeulen Straatkafee

TEKS: 1 Kor 13:5a
Onwelvoeglik, wat sou dit beteken?
Dit is duidelik uit ons teks dat dit liefdeloos is. Dit vernietig, voorkom en verdryf liefde.
HAT beskryf onwelvoeglik as onfatsoenlik, of onbetaamlik...
Dit gaan prakties oor: dit wat onvan pas is. Wat nie pas by die geleentheid nie.