Luister Preek | | Laai Preek af | ![]()
|

Psalm 23
Die tyd waarin ons leef het 2 uitstaande kenmerke.
1. “Eie wysheid” – daar is al hoe meer mense wat roem daarin dat hulle verlig is, en nie in God glo nie. Geloof in God word as verouderd of oningeligtheid beskou. Dit is niks nuuts nie want nadat Jesus die blindgebore man in Johannes 9 laat sien het, glo die Fariseers nie wat Jesus se uitspraak oor geestelike blindheid nie, reageer hulle met ‘n retoriese vraag: Ons is mos nie blind nie(Joh 9:40).