Luister Preek | Laai Preek Af |
“Veels geluk, liewe maatjie
Omdat jy verjaar.
Mag die Here jou seën
En nog baie jare spaar!”
Wie ken dit? Ja, almal. Maar wat beteken dit? Wat beteken dit as ons iemand toewens: “Mag die Here jou spaar”? Hoe “spaar” die Here jou? ... Doen Hy dit?