Luister Preek | Laai Preek Af |
Vandag is 27 April: Vryheidsdag. Dis ‘n dag wat bedoel is om ons as inwoners van Suid-Afrika ons vryheid te laat vier.
Diegene onder ons wat die geskiedenis van ons land ken, sal weet dat hierdie dag ‘n herdenking is van die gebeure op 27 April 1994, toe daar vir die eerste keer in ons land se geskiedenis ‘n verkiesing gehou is waaraan al die rassegroepe in ons land kon deelneem.